“Hierdie mans was ware ontdekkingsreisigers en het ‘n gees van avontuur gedeel.”
Lees meerAlles vir Donderdag 22 Junie 2023
‘Real Housewives’ deel hartsake tydens Mauritius-vakansie
“Hulle kies om net die negatief in Karen raak te sien, en dis vir my hartseer.”
Finansieringspakt: Ramaphosa sê SA het ‘lesse geleer’
Pres. Cyril Ramaphosa het tydens die finansieringspakt-beraad gesê Suid-Afrika het tydens die Beleggingsplan vir Regverdige Energie-oorgang verskeie lesse geleer.
Kuswag vind ‘wrakstukke’ in soeke na duikboot
“Kenners evalueer tans die inligting.”
31 sterf in restaurant-ontploffing in China
Minstens 31 mense is dood tydens ʼn gasontploffing in ʼn restaurant in die noordwestelike Chinese stad Yinchuan.
‘Verskeie verskaffers’ sal kosprobleem by hospitale oplos
“Die versorging van pasiënte sal nie benadeel word deur diensverskaffers wat nie oor die nodige kapasiteit beskik om aan die behoeftes van fasiliteite te voldoen nie.”
Goeie nuus: Derick maak sy oë oop
“Ons is onbeskryflik dankbaar en opgewonde dat hy sy oë oopgemaak het!”
Koalisie beplan mosie van wantroue in Tshwane-speaker
Die speaker het raadsverrigtinge ontwrig deur sy kantoor te gebruik om partybelange te bevorder en het alle pogings om hom as speaker te verwyder gestuit.
ToekomsVenster: Die huwelik as hegte eenheid
Ons plek is by die huis in die eerste plek. Daar gee ons ons beste.
Geen keer aan semigrasie, rentekoers ten spyt
“Almal wil nou in Kaapstad wees. As jy ʼn verkoper is, is Kaapstad die plek waar jy wil verkoop. As jy ʼn koper is, is Kaapstad die plek waar jy wil belê.”
‘Vlieg met nuwe vlerke,’ sê sus ná vlieënier se dood
Die vlieënier het noodlottige beserings opgedoen en die vliegtuig is vernietig deur die brand wat weens die impak van die ongeluk uitgebreek het.
Talle onervare spelers in Junior Bok-beginspan
Bafana Nhleko, die Junior Bokke se afrigter, het vyf onervare spelers in sy beginagterlyn en ses in die skrum ingesluit.
Podlitiek: EFF verloor weer, kragbote steeds gekeer
Hierdie week op die agenda is die EFF se jongste verlies, so kort voor sy tiende verjaardag, asook die lankbeloofde kragopwekkingsbootprojek wat sloer.
‘Projek Dina’ se Chanelle gesels oor uitdagende rolle, lewe in Kalahari
“Nou in my veertigs is ek gereed om die stiller lewe te geniet. Ons is die grootste deel van die tyd by die huis saam met ons elf honde.”
Minister mor ná vrae oor Poolse lughawe-fiasko
“Ek weet nie hoekom Suid-Afrikaners en veral die Suid-Afrikaanse media behep is om fout te vind met ʼn inisiatief wat wêreldwyd aangeprys word nie.”
Posbank-wetgewing ‘bedreig ekonomie’
“In plaas daarvan om politieke kapitaal en belastinggeld op ʼn staatsbank te vermors moet daar eerder op die skep van sakegeleenthede in die staat- en private sektor gefokus word.”
Een steeds vermis, 50 beseer in Parys-ontploffing
Verskeie ooggetuies sê hulle het gas geruik voordat die ontploffing plaasgevind het.
Jong SA man kan dalk been verloor ná ongeluk in VSA
Adriaan Taute (21) en sy pa, Jaco Taute, is boonop verlede jaar twee keer op die gesin se plaas in Gauteng aangeval.
Resep: Klein lamspasteitjies
Daar is min dinge so smaaklik soos ʼn warm, geurige vleispasteitjie.
Hoekom is Murray nie op Wimbledon-kampioeneplakkaat?
Murray, wat die 77 jaar lange droogte vir ʼn Britse Wimbledon-manskampioen in 2013 gebreek het, is nêrens te bespeur nie.