Die diere is altesaam meer as R940 000 werd.
Lees meerAlles vir Dinsdag 20 Junie 2023
Video: ‘Ons bid vir Hougaard’ – Rassie
“Ek weet nie heeltemal wat fout is nie, maar ek verstaan dit is ʼn moeilike situasie. Ons hoop net sy familie is oukei. Ons bid vir hulle.”
Soektog na vermiste duikboot duur voort
“Ons het nou ʼn kommersiële vaartuig op die toneel wat oor afstandbeheerde voertuie beskik wat vir ons die vermoë gee om onderwater te soek.”
Korrupsie by Tshwane-metropolisie sal nie geduld word nie
“Die onwettige bedrywighede van metropolisielede plaas ʼn klad op die naam van die metro se departement van gemeenskapsveiligheid.”
Waarnemende groepshoof by SAUK aangestel
Die huidige groepshoof, Madoda Mxakwe, se vyfjaartermyn verstryk op 30 Junie 2023.
Rwandese ‘volksmoordenaar’ soek asiel in Suid-Afrika
Hy word beskryf as “een van die wêreld se mees gesoekte volksmoord-voortvlugtiges”.
Video: Damian gou weer op die been
“Ons wil nie vir Handré [Pollard] en Damian [Willemse] in ʼn blik druk om reg te wees vir die eerste toets teen Australië nie. Hulle moet heeltemal gesond word sodat hulle gereed is vir die Wêreldbeker.”
Kan openbare skole selfstandig, onafhanklik wees?
Dit het onlangs onder verskeie openbare skole se aandag gekom dat hulle, eerder as die departement, skoolterreine besit en dit kan moontlik tot selfstandigheid of selfs onafhanklikheid lei.
Video: Ramaphosa, Europese leiers vergader oor krag, Rusland
“Ek sien jy reis deesdae baie,” het Mark Rutte van Nederland vanoggend aan sy gasheer Cyril Ramaphosa gesê.
ToekomsVenster: God verwag niks minder nie
Die Here het ʼn standaard gestel en dit is die standaard waaraan ons getoets sal word.
Ingryping by Netbal SA dringend nodig
As daar nie dringend aandag gegee word aan kwessies wat onlangs weer aan die lig gebring is nie, loop Netbal SA die gevaar om sy integriteit as sportsoort te verloor.
RPO se Schutte lê ná 35 jaar tuig neer
Schutte word bestempel as ʼn kampvegter vir die regte en belange van rooivleisprodusente en het gestreef na regverdige handelspraktyke, volhoubare boerderymetodes en verbeterde bedryfstandaarde.
Ramey, Loricia deel babanuus
“Hy wil nie hê sy kinders moet deurmaak wat hy as kind deurgemaak het nie. Daarom is dit vir hom belangrik om sy eie familie en tradisies te begin.”
Hospitaaldrama vertel plaaslike medici se stories
Die gebeure wat in kykNET se splinternuwe hospitaaldrama, “Hartklop”, ontvou, is deur ʼn span dokters en mediese kenners gemonitor.
‘Klein unie?’ Watwou, Pumas blaf saam met groot honde
“Ons wil nooit net bloot aan ʼn toernooi deelneem nie. Ons wil ook presteer.”
Vanrhynsdorp al byna week sonder water weens vloede
“Dit is massas water wat hier afloop, die rivier se grootte het seker verdriedubbel sedert die reën verlede Donderdag uitgesak het en dit het groot skade in ons klein dorpie veroorsaak.”
Dít tref vermiste duikboot dalk
Die soektog na ʼn duikboot wat skatryk passasiers sou neem om die wrak van die ‘Titanic’ te gaan besigtig duur voort, terwyl ʼn kenner waarsku dat indien die vaartuig se romp lek, die vaartuig bes moontlik in die moeilikheid is.
Morné sal altyd skop hê
“Ek is in die geheel darem ʼn rustige ou en my aandag word nie sommer deur eksterne faktore afgetrek nie. Maar oudergewoonte het ek vertroue in my voorbereiding gehad – ek het geweet dat ek die nodige ure op die oefenveld ingesit het.”
Gholfster mag nie in Ope speel
Die Engelse gholfster Lee Westwood bevind hom steeds in die wildernis weens sy betrokkenheid by die omstrede LIV-reeks.
Stem en wen: Help kies Maroela se Herfsbruid
Stem vir jou gunsteling uit ons top-10 finaliste vir Maroela se Herfsbruid en staan die kans om een van tien botteltjies parfuumolie te wen!