André du Toit is op 8 Junie buite sy vleiskamer deur ʼn aanvaller gekonfronteer en deur die regterlong geskiet.
Lees meerAlles vir Woensdag 21 Junie 2023
Oudbokskampioen Sakkie Enslin sterf
Sakkie Enslin het gedurende sy loopbaan as ligswaargewigbokser tussen 1980 en 1987 saam met onder andere Sakkie Horn, Thulani ‘Sugar Boy’ Malinga en Freddie Rafferty in die kryt geklim.
Nóg ’n motor stort oor Voëlklip
Die polisie in George is Woensdag omstreeks 11:00 daarvan in kennis gestel dat ’n motor oor die berugte afgrond gestort het.
NRP keur wetgewing oor Postbank goed
Ramaphosa moet die wetgewing nou bekragtig.
Digital Vibes: Senior amptenaar in beskuldigdebank
Popo Maja het Woensdag in die beskuldigdebank ingeskuif vir sy beweerde rol in die Digital Vibes-skandaal wat oudminister Zweli Mkhize tot ’n val gebring het.
Neusie verby vir Malema & kie in grondbesettingsaak
“Waarom was Malema en die EFF so desperaat om toegelaat te word om grondbesetting aan te hits?”
Peiling: Afrika-sentiment ten gunste van Oekraïne
Daar is wel konsensus onder die meeste respondente dat Afrika-lande nie kant in die oorlog tussen Rusland en Oekraïne moet kies nie.
Beurtkragskedule tot fase 16 voorberei
“Dit is belangrik om te onthou dat hoër fases van beurtkrag nie beteken dat die land nader aan die ineenstorting van die kragnetwerk is nie, maar slegs dat Eskom in beheer van die netwerk bly en voortdurend werk om dit stabiel te hou.”
Lynregters by Wimbledon (nou nog) veilig; kunsmatige intelligensie kruip nader
Daar is selfs ’n “trekking-ontleding” wat van KI gebruik maak om te voorspel hoe die pad na die eindstryd vir elke speler in die enkelspeltrekkings kan lyk.
Heen-en-weerdery oor Karpowership mors kosbare tyd
“Na vier jaar kon Karpowership nie daarin slaag om ’n korttermynoplossing vir die elektrisiteitskrisis te bied nie.”
ToekomsVenster: Kom ons maak die lewe makliker vir mekaar
Sewe leë sake sout lê in die pakkamer as ʼn bewys dat die leerskool nie altyd maklik is nie. Kom ons maak die lewe vir mekaar makliker, nie moeiliker nie.
Laer inflasiekoers nie noodwendig goeie nuus
“Vandag se syfers beklemtoon die ontstellende waarheid – die armste huishoudings het die afgelope 12 maande ’n verstommende styging van 9,9% in hul lewenskoste ervaar.”
Varswaterbronne onder groot druk
“Daar is byna geen rivierstelsels in Suid-Afrika oor waar die water nie tot die punt besoedel is dat dit noodlottig sou wees om te drink as dit nie gekook of behandel word nie.”
Geregtelike ondersoek na Joemat-Pettersson se dood gedoen
Die oorsaak van haar dood is egter steeds nie bekend gemaak nie.
Drie dekades agter tralies vir renosterstropery
Die man is onder meer op drie aanklagte van renosterstropery skuldig bevind.
Vrae oor omstrede R500 miljoen-tender by Eskom bly draai
In die memorandum wat Maroela Media onder oë gehad het, eis die party antwoorde oor R500 miljoen wat oor drie maande bestee is aan sekuriteitsdienste van Fidelity ná ’n beweerde geslote tenderproses.
Buhai, nog twee van SA in vroue se PGA-major
“Dit is nie maklik om week na week goeie gholf te speel nie, maar ek is in my noppies dat ek die laaste paar maande ʼn rits stewige vertonings kon lewer.”
Inflasie laagste in 13 maande
Lekkergoed en nagereg is egter die duurste in ses jaar. Uiteet is deesdae meer gewild, maar ook duurder.
Piepklein Louis Vuitton-handsak kleiner as sandkorreltjie
ʼn Mikroskoop word saam met die handsak verkoop.
Apple wil appels as handelsmerk registreer
Vrugteboere is verward oor die versoek.