Dit het nou boonop aan die lig gekom dat daar in 2018 ʼn regsgeding aanhangig gemaak is teen David Lochridge, voormalige direkteur van mariene operasies van OceanGate Expeditions wat die duikboot bedryf.
Alles vir Woensdag 21 Junie 2023
Derick Hougaard speel ‘hardste game van sy lewe’
Die voormalige Springbok-losskakel is steeds bewusteloos nadat sy linkerlong drie dae gelede platgeval het.
Nieu-Seeland meld in SA aan vir kragmetings met Protea-vrouekrieketspan
Die Wit Varings sal die Proteas in drie eendag- en vyf T20-wedstyde pak.
Junior Bokke oorgehaal vir Wêreldtoernooi
Die Junior Bokke het Dinsdag in Nuweland aangekom ter voorbereiding van hul eerste wedstryd Saterdag teen Georgië.
Nog inhegtenisnemings in Thabo Bester-saak verwag
Thabo Bester en al sy medebeskuldigdes het vandeesweek weer in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.
Luiperd in strik: Groeiende kommer oor onwettige jag in reservate
Dit is nie die eerste roofdier wat in hierdie reservaat in ʼn strik gevang is nie. Strikke moet ook gereeld van leeus en hiënas verwyder word.
Bekamp longontsteking in vee betyds
Wanneer die eerste geval van longontsteking onder veldtoestande op ʼn plaas of in ʼn gebied voorkom, moet die waarneming van siek diere verskerp word.
Groot kommer oor gebrekkige veiligheid in padvragvervoer
Die kommerwekkendste bevinding van die opname is sekerlik dat 87% van die deelnemende KMO’s nie aktief monitor of hulle aan die wetlike massalimiete voldoen wat in die Padverkeerswet uiteengesit word nie. ʼn Verstommende 72% van KMO’s het boonop erken dat hul vragmotorbestuurders nie ordentlik opgelei is nie.
Gedig: die dromer
Lees Theo Erns Botha se gedig, “Die dromer”.
Dokter deurkruis SA op trekker vir liefdadigheid, teen plaasmoorde
Die “On-Trac-Tor”-liefdadigheidsrit skop op 2 Julie vanjaar in Witrivier af en sal oor 2 500 kilometer en vyf provinsies strek.
Spinasie-en-sampioen-ontbytgereg
Slaan hierdie lekker ontbyt in ʼn japtrap saam.
Oudwerker steel glo miljoene by veeartskliniek
Lana Nell het na bewering oor ʼn tydperk van vyf jaar miljoene rande direk in haar eie rekening oorbetaal.
Foto’s: Bokke maak litte los
Die Bokke speel op 8 Julie teen Australië op Loftus Versfeld.
Kragkrisis, rentekoerse, inflasie vreet kleinhandelvertroue
Verbruikers kies byvoorbeeld kitskos of restaurant-etes wanneer beurtkrag ingestel word. Verbruikersbesteding aan sonpanele, omsetters en batterye knaag ook verder aan beskikbare huishoudelike inkomste.
Ons deurgang na die vierde industriële rewolusie
Dit is moontlik dat die vierde industriële rewolusie en die Afrika-herlewing vir ons dieselfde ding kan wees – as ons net deur daardie deur wil stap.
Die waarheid agter woorde
Ons sal moet besef dat dit wat ons bedoel met ʼn woord gewis nie meer vandag dieselfde betekenis in die politieke omgewing gaan hê nie.
Lesersbrief: NGV ʼn noodsaaklikheid vir die toekoms
As sy behoorlike mediese hulp gekry het, het sy heel moontlik vandag nog geleef. Hoeveel mense is daar wat vandag so kan sê?
Meeste senior posisies in Vrystaat-munisipaliteite vakant
Slegs 11 van die munisipaliteite het ʼn gewalifiseerde finansiële bestuurder wat voltyds in diens is.
Berugte renosterstropingsbende gevonnis
Die mans is almal Zimbawiese burgers waarvan net twee wettig in Suid-Afrika gewoon het.
Vermiste Bethelsdorp-vrou se liggaam gevind
Die polisie het die gruvonds Maandag omstreeks 21:00 gemaak.