Toeriste kan sowat R4,5 miljoen betaal om met dié duikboot die Titanic-skeepswrak in die Atlantiese Oseaan te besigtig.
Lees meerAlles vir Maandag 19 Junie 2023
Ekstra oë en ore by hospitaal ná aanval
Gewapende mans het Saterdag vroegoggend die hospitaal binnegestorm en onder meer die personeel en pasiënte geterroriseer.
Wes-Kaapse oorstromings: Liggame van man, tiener gevind
Gemeenskappe en woonbuurte in die stad word deur vloedwaters geteister en die stad se rampbestuurspanne staan slaggereed om gemeenskappe te help waar hulle kan en opruimingswerk te doen.
‘Waar is die Voogdyfonds-miljoene?’ vra DA
“Dit is van kardinale belang dat diegene wat vir hierdie diefstal verantwoordelik is, voor die hof gebring word, en die gesteelde geld teruggekry word om die impak te verminder op die lewens van diegene wat van die Voogdyfonds vir hul finansiële ondersteuning afhanklik is.”
Video: Herstel van vertroue tussen publiek en metropolisie
Na aanleiding van die Tshwane-metro se onderneming om korrupte metropolisiebeamptes wat hulle aan kriminele gedrag skuldig maak, vas te vat, is twee beamptes die afgelope naweek in hegtenis geneem terwyl sewe strafregtelik ondersoek word.
ToekomsVenster: Ouers se verantwoordelikhede
Ons is ʼn span, man en vrou, pa en ma, en ons het kinders. Hulle het volwasse versorgers nodig, nie nog maatjies wat konsekwent moeg is vir die lewe nie.
300 000 aanlyn aansoeke vir plasing in GP-skole al verwerk
Meer as 300 000 aansoeke is al ontvang sedert die aanlyn registrasieproses verlede week oopgemaak het.
Regering skuld SA’ners antwoord oor ‘vredesending-fiasko’
“Ek sal die minister van polisie, Bheki Cele, vra of ’n permit vir die wapens uitgereik is, en hy moet sê watter en hoeveel wapens en ammunisie saamgeneem is.”
NGV ‘bespotting’ wat ineen sal stort
“Daar is geen inwerkingstellingsplan nie omdat inwerkingstelling onmoontlik is, en daar is geen befondsingsplan nie omdat befondsing onmoontlik is.”
Foto’s: Citrusdal-oorstromings ‘ergste in 40 jaar’
“Dit is ’n slegte gevoel om te weet jy kan nêrens heengaan nie, maar dit is egter niemand se skuld nie, en ons probeer die beste van ’n slegte saak maak.”
Video: TMPD-lede probeer glo videonemery stuit ná hofverskyning
“As dít die optrede van beskuldigde polisiemanne is, stel jou net die bravade van polisiebeamptes voor wanneer hulle in uniform is, gewapen en met blou ligte ry.”
Agt manne moet help oplig ná rots man vaspen
Dit het die krag van agt mans gevat om die reuse-rots van Daniël Oosthuizen (73) se voet af te kry.
Etnisiteit nou ook prioriteit vir operasies in Nieu-Seeland
“Pasiënte moet geprioritiseer word op grond van hoe siek hulle is, hoe dringend hulle behandeling benodig en hoe lank hulle al daarvoor wag – nie op hul etnisiteit nie.”
Toyotas wys hul staal in GR-reeks
Daar was die afgelope naweek baie motorsportaksie by die Aldo Scribante-renbaan in Gqeberha tydens die vierde ronde van die Extreme Festival.
Sepiegids: Steve moet ʼn lewe red in ‘Binnelanders’; Tanner roof winkel in ‘Arendsvlei’
In “Diepe waters” laat ʼn gesprek Tshepo weer na die spaarvarkie gryp, en in “Suidooster” vryf Orpa vir Danni verkeerd op.
Luister: Kaap vanjaar ook in rocker Francois van Coke en vriende se visier
“Ek hoop die mense het al gesien hoe groot die vertoning in Gauteng is en kom ondersteun ons in Kaapstad.”
Kapenaars help om winterkoue hok te slaan
“Dié winter wil ons alles in ons vermoë doen om mense wat in nood verkeer se omstandighede ten goede te verander.”
Kwaai wind, reën weer oor groot dele van WK verwag
Die weerdiens waarsku dat die sterk winde aan die kus skade aan formele en informele strukture, selfoontorings en kragkabels kan aanrig en selfs bome kan ontwortel.
Resep: Herderspastei
Hierdie pastei behoort ʼn familiegunsteling in jou huis te wees.
Ramaphosa ná vredesending: ‘Positiewe ontvangs uit albei kampe’
Die onlangse vredesending het egter nie so seepglad verloop nie en ná die gesprekke met Rusland én Oekraïne se presidente lyk dit nie of Ramaphosa een van die lande sover gaan kry om die wit vlag te hys nie.