Dit het Saterdag ook aan die lig gekom dat die verkiesingskonferensie, wat by Nasrec in Johannesburg gehou word, van die heersende fase 6-beurtkrag vrygestel is.
Lees meerAlles vir Saterdag 17 Desember 2022
Chiefs reken tjoef-tjaf met Bulls af
Jake White het weliswaar sonder van sy blinkste sterre na Engeland gereis, maar goeiste: Selfs die gootste Bulls-ondersteuner moes oor dié vertoning gefrons het.
Enigmatiese Engelenburg: beskermengel, baanbreker vir Afrikaans
Net duskant die Uniegebou staan ʼn huis wat ʼn paar belangrike geheime bewaar. Geheime wat eintlik algemene kennis behoort te wees, maar waarvan ek bitter weinig geweet het voordat ek die Engelenburgmuseum besoek het.
Sorg só dat jou lokke lustig bly
Voordat jy nou summier die stileerders in die laai bêre, oorweeg eers hierdie wenke.
Video onthul skoktoestande by Tembisa-hospitaal
“Mens kan nie in só plek eet of slaap nie. Kyk hoe lyk dit, kyk hoe lyk die mense.”
Foto’s: Musiek en fietsry in Grootvadersbosch
Grootvadersbosch is los-los die beste woud wes van Knysna se groot boom, vertel Jacques Marais. Hy het onlangs lekker daar gekuier tydens die jaarlikse Silver Mountain-musiekfees en natuurlik het hy oudergewoonte ook sy fiets saamgevat.
Swem: Le Clos mik na tweede goue medalje
Le Clos was die enigste swemmer wat onder 49 sekondes kon draai.
Hollywood: Kletsprogram se platejoggie sterf; Harry en Meghan laat (weer) die wêreld gons
In dié reeks vertel die koninklike egpaar, wat deur die jare heen ’n liefde- en haatverhouding met die kollig gehad het, hul storie van samekoms, uitdagings en oorwinnings.
Video: Slangman vang twee keer soveel as gewoonlik
Slanghanteerder André du Preez het al twee keer soveel slange verwyder as wat hy verlede seisoen hanteer het.
Vrou red hondjies teen vleis-eet-kultuur
Sy fokus haar aftrede daarop om straathonde te red sodat hulle nie op iemand se bord beland nie.
Sharks glimlag ná Bordeaux-sege
“Om weg van die huis te wen – veral in Frankryk – is ʼn reuseprestasie vir ons.”
Skenkingswinkels help skoolverlaters
Helpende Hand se Ons Winkels in Pretoria het vanjaar hande met Alma Skool vir leerders met verstandelike gestremdhede gevat en deelgeneem aan die skool se skoolverlatersprojek.
Valke-kaptein van korrupsie verdink
“Ons wil ander lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens waarsku dat korrupte aktiwiteit nie geduld sal word nie.”
Tweejarige oorleef seekoei-aanval
Die seekoei het die seuntjie aan die kop beetgekry en die helfte van sy lyf ingesluk.
Dodetal styg ná Maleisië-modderstorting
Twee van die slagoffers, vermoedelik ʼn ma en haar kind, is in ʼn omhelsing gevind waar hulle onder die grond begrawe is.
Foto’s: Skade in Orania ná donderstorm
ʼn Donderstorm met gepaardgaande rukwinde het Orania Vrydag kort ná die Geloftefeesverrigtinge getref.
Kolf-treurmare duur voort in Brisbane
Oudergewoonte is daar na die boulers gekyk om sake te beredder en Kagiso Rabada het vir die beste begin moontlik gesorg toe hy David Warner met die eerste aflewering van die Aussie-kolfbeurt uitgehaal het.
Ramaphosa waarskynlik veilig ‘vir nou’
Hierdie ontwrigting en ondermyning deur Zuma gaan egter waarskynlik nie ʼn onmiddellike impak op die uitkoms van die konferensie hê nie.
Droë krane by gewilde rusplek in Harrismith
Meer as 430 000 motors het verlede jaar in Desember by die Bergview-kompleks stilgehou vir ʼn blaaskans. “Dit is dus vir ons prioriteit om elke kliënt gelukkig en tevrede te hou.”
N2 by Groot-Brakrivier gesluit
Padgebruikers moet die R102 as ʼn alternatiewe roete gebruik.