Nora se ouers het egter geglo sy is ontvoer en het gesê hul dogter sou nie in die middel van die nag uit hul chalet se venster geklim het, soos wat deur die owerhede beweer is nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Maleisië"
Maleisië se laaste Soematraanse renosterbul sterf
Die Soematraanse renoster is op die lys vir kritiek-bedreigde spesies as gevolg van stroping vir hul horings om in tradisionele medisyne te gebruik en onwettige indringing in sleutelhabitatte vir renosters.
Maleisië wil doodstraf afskaf
Owerhede in Maleisië het Woensdag aangekondig dat die kabinet besluit het om die doodstraf in dié land af te skaf.
Ysingwekkende teorie oor vermiste vlug MH370
ʼn Span lugvaartkundiges het dié week tydens ʼn paneelgesprek op die Australiese joernaalprogram 60 Minutes ʼn ysingwekkende teorie voorgelê wat volgens dié span aanleiding tot die MH370-lugramp in 2014 gegee het.
[Video] 18 ‘kostuums’ voor jy minuut kan sê
Die paar hou die nuwe rekord vir meeste “kostuumveranderinge” nadat hulle saam sowat 18 kostuums in minder as een minuut “verander” het.
Video: Chaos toe roltrap van rigting verander
ʼn Groep inkopiegangers het soos domino’s op mekaar geval toe ʼn roltrap in ʼn winkelsentrum in Maleisië skielik agteruit begin beweeg het.
100 000 ontruim tydens Maleisië-vloede
Meer as 100 000 mense is in die noordelike dele van Maleisië ontruim na die land se ergste vloede in dekades.
Oekraïne: Herwinningspan bereik ramptoneel van Vlug MH17
‘n Volledige herwinningspan van Nederland en Australië het Vrydag die eerste keer daarin geslaag om die toneel te bereik waar die Maleisiese passasierstraler MH17 neergeskiet is, te bereik.
(Ys)koue oorlog woed nou weer voluit tussen Weste en Rusland
“Onder vriespunt” het die Nederlandse koerant, Trouw, Dinsdag die betrekkinge tussen Rusland en die Weste opgesom, na aanleiding van Rusland se houding oor die neerskiet van ‘n Maleisiese passasierstraler oor die rebellebeheerde ooste van Oekraïne.
Maleisië eis dat MH17-ongelukstoneel beskerm word
Maleisië se departement van vervoer het Saterdag sy medelye uitgespreek met die oorledenes van vlug MH17 en terselfdertyd sy kommer uitgespreek oor die ongelukstoneel wat nie behoorlik beveilig is nie.
Soektog na vermiste vliegtuigwrak uitgestel
Die soektog na die vermiste Maleisiese vlug MH370 is vir eers uitgestel weens tegniese probleme.
Seerowers ontvoer drie bemanningslede van Singapoer-skip
Swaar gewapende seerowers het drie bemanningslede van ʼn Singapoer-beheerde tenkskip in die Straat van Malakka ontvoer en van die dieselvrag gesteel.
Maleisië sê vermiste vliegtuig is gekaap
Maleisië se ondersoek na die vermiste vlug MH370 het bevind dat een of meer mense met vliegondervinding die vliegtuig se kommunikasie-toestelle afgeskakel het en die vliegtuig doelbewus van koers af gestuur het.