Die ontwrigting het ʼn hoogtepunt bereik toe oudpresident Jacob Zuma laat opgedaag het tydens Ramaphosa se spreekbeurt.
Lees meerAlles vir Vrydag 16 Desember 2022
Resep-video: Ongebakte vrugtekoekblokkies
Vrugtekoek is ʼn gunsteling oor die Kerstyd, maar soms is dit net te veel moeite om self te bak. Ons het met ʼn maklike resep vorendag gekom sodat jy in ʼn japtrap aan heerlike, ongebakte vrugtekoekblokkies kan smul.
Kies slim: Speelding of spaargeld?
Ondanks die uitdagende ekonomiese klimaat en al groter druk op verbruikers om hul sente om te draai, is Suid-Afrikaners nie bekend vir hul verantwoordelike spaarvermoë of ʼn ingebore beleggingskultuur nie.
Dís dalk die wortel van jou gewrigspyn
Ervaar jy voortdurend pyn, ʼn tinteling of gevoelloosheid in jou hand? Werk jy baie met ʼn rekenaarmuis of vibrerende handgereedskap, of het jy dalk jou gewrig beseer? Dan het jy moontlik karpaletonnelsindroom (KTS).
Mieke: ‘Dit is ʼn wonderwerk!’
Daar ís krag en geloof in gebed. Dit is ʼn wonderwerk!”
Ons is die natrekkers van die God wat voorsien
Wat ook al die presiese woorde, begin die gelofte by dié God wat die heelal geskep het, dit bymekaar hou en daaroor die oppergesag voer.
Ramaphosa die waarskynlike wenner by ANC-konferensie
ʼn Oorwinning by die konferensie sal vir Ramaphosa die weg baan om in 2024 weer tot president verkies te word as die ANC die nasionale verkiesing wen.
ToekomsVenster: ‘My vrede gee ek aan julle’
God se vrede is met bloed beseël, die bloed van sy Seun. Hy het gesê: “My vrede gee ek aan julle, nie soos die wêreld nie, maar My vrede”.
Duisende daag op om ’n eeueoue gelofte te eer
Dit is een van die grootste Geloftefeeste wat in dekades by die Voortrekkermonument gehou is.
Vistenk met 1 500 visse bars in Berlyn
“ʼn Miljoen liter water en al die visse het op die grondvloer van die hotel uitgespoel.”
Merkwaardige Rebecca tem nóg ʼn uitdaging
“Unstoppable: The Rebecca Nagel Story” word môre op M-Net uitgesaai. Die inspirerende jong vrou se lewensverhaal het nóg ’n uitstekende hoofstuk bygekry toe sy ’n velddrafroete van 21 km suksesvol aangepak het.
“Aan de Boeren…”
Napier se brief lê klem op die stoflike aspekte en laat volkome buite rekening die geestelike oortuigings, wat die sterk vryheidstrewe van die Voortrekkers gerig het.
Warm gloed straal uit nuwe Kersfliek, sê Roeline Daneel
Wanneer Jó leer dat sy goeie goed moet doen sodat goeie goed weer met haar kan gebeur, begin sy planne beraam om Kersgeskenke by die rykes te steel en aan arm kinders uit te deel.
Twee kapers in Mpumalanga aangekeer
Die inhegtenisnemings volg ná twee afsonderlike voorvalle in Balfour en Hazyview.
Taalgebruik: Belofte, gelofte
Moenie dié twee woorde met mekaar verwar nie.
Die Afrikaner is in vryheid gebore
Ons geboorte-DNS is ietwat rebels, ʼn bietjie rof, met ʼn trekgees vol swaarkry maar met ʼn vermoë om aan te hou, is gelowig en het ʼn goeie dosis van “ons sal self.”
Fliekresensie: Nuwe ‘Avatar’ ʼn skouspelagtige fliekreis
Dit voel asof jy saam met die visse swem en aan hul vinne kan vat. Visueel is dit onverbeterlik en meevoerend.
Boekresensie: Oor die kole
In dié boek word daar gebak, gerook, gebraai en geprut. Martelize Brink berei enigiets van stadige terugsitkos tot vinnige weeksdae-lekkertes voor.
Hoekom het Harties ʼn kruis?
ʼn Stappie na die granietkruis met sy beeldskone uitsig, besondere verhaal en diep simboliek, is elke klipperige tree werd.
Minstens 16 dood, 17 vermis in Maleisië-modderstorting
Veronica Loi, wat oornag by die terrein kamp opgeslaan en die grondstorting oorleef het, het gesê haar gesin het gelê en slaap toe hulle skielik ʼn harde slag gehoor het. “Die tent langs ons sʼn was heeltemal weg,” het sy gesê.