Die voorval het tydens ʼn vertoning by Montecasino in Johannesburg ten aanskoue van die gehoor gebeur.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kulkuns"
[Video] 18 ‘kostuums’ voor jy minuut kan sê
Die paar hou die nuwe rekord vir meeste “kostuumveranderinge” nadat hulle saam sowat 18 kostuums in minder as een minuut “verander” het.
Video: Oëverblindery – dis nie ‘n regte skoen nie!
Dit is ongelooflik, maar die skoen op hierdie foto is nie ‘n regte skoen nie – dis alles net oëverblindery! Die video is reeds meer as 24 miljoen keer op YouTube gekyk.
Video: Kul jou hier, kul jou daar
ʼn Kulkunstenaar het onlangs beoordelaars van die televisieprogram America’s Got Talent se monde laat oophang en dié video maak nou opslae op sosiale media. Sy kulkunsies is reeds meer as 8.5 miljoen keer op YouTube gekyk.
Video: Honde se reaksie op kulkunstenaar
Die kulkunstenaar Jose Ahonen wou weet hoe honde sal reageer indien snoepgoed reg voor hul snoete verdwyn. Die video is die afgelope vyf dae reeds bykans 9 miljoen keer gekyk.
Kulkuns: 10 weddenskappe wat jy nie kan verloor nie!
In dié video kan jy onder andere leer hoe om twee glase met ‘n ballon op te tel en hoe om peper en sout van mekaar te skei.