Die wisselkoers-geelwortel het nog ʼn slag teen Suid-Afrikaanse rugby geslaan.
Lees meerAlles vir Donderdag 1 Maart 2018
Superrugby: ʼn Paar vreemde spankeuses vir die naweek
Verbeel ʼn mens jou dat die Stormers se afrigter Robbie Fleck klaar boedel oorgegee het vir sy span se wedstryd Saterdag teen die kampioenspan Crusaders in Christchurch?
Impak van Wes-Kaapse droogte ‘erger as verwag’
Die landbousektor in die Wes-Kaap sal ʼn ekonomiese knou van meer as R5 miljard weg hê weens die impak van die droogte in die provinsie.
Twee sterf toe sloot inval
‘n Derde man is per helikopter na ʼn hospitaal geneem.
Afskaffing van SAOG-tribunaal: Uitspraak verwelkom
“Wanneer individuele burgers, burgerlike samelewingsgroepe en aktiviste toegang tot die regbank in hul eie lande geweier word, moet daar vir hulle ʼn manier beskikbaar wees om hulle op ʼn hoër hof van arbitrasie te beroep om besluite te beveg wat ʼn impak op demokrasie en hul menseregte kan hê.”
Dag 1 eindig gelykop in Durban
Australië het die reeks teen Suid-Afrika op die regte noot begin deur die loot op ʼn warm en sonskyndag in Durban te wen.
Mooinooi-saak: 18-jarige verdagte ‘is genadeloos’
“Hy het na bewering albei vroue verkrag. Hy was daar toe hulle aan hul hande opgehang is. Hy was daar toe hul beendere by die stroom weggegooi is en daar is besittings in sy besit gevind wat met die vroue se bankkaart gekoop is.”
Valke slaan toe op wetgewer se kantoor
Die Valke se eenheid vir ernstige korrupsie het Donderdag toegeslaan op die kantoor van die Noord-Kaapse wetgewer.
Twee verdagtes tydens skietgeveg doodgeskiet
Drie omstanders is ook tydens die skietgeveg gewond en een van hulle het later in die hospitaal gesterf.
Drie sterf tydens gyselaarsdrama
Die polisie is omstreeks 09:10 glo saam met onderhandelaars en die nooddienste na die toneel ontbied.
ToekomsVenster: Hoekom offer ons?
Baie dankie Here dat die kerk my soveel geleenthede bied om U te dien met my offergawes.
Verna ontslaan; klein Mienke steeds in waakeenheid
“Ek is baie dankbaar dat dit nou weer beter met haar gaan. Ek het dit voorheen gesê en ek sal dit weer sê: Die hospitaal is nie ʼn plek vir jou vrou en jou kind nie. Dit maak mens seer om hulle daar te sien. Nou is dit nog net ons dogtertjie waarvoor ons ook bid.”
Die wêreld in foto’s – 1 Maart 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Vrou na hospitaal gehaas ná kulkunstoertjie skeefloop
Die voorval het tydens ʼn vertoning by Montecasino in Johannesburg ten aanskoue van die gehoor gebeur.
Eskom se Maritz bedank
ʼn Dissiplinêre verhoor teen Maritz sou op 8 en 9 Maart plaasgevind het om ernstige aanklagte van wangedrag teen hom te ondersoek.
Klag van haatspraak teen Malema ingedien
ʼn Klag van haatspraak is teen die leier van die EFF, Julius Malema, ingedien nadat hy gedreig het om die burgemeester van Nelson Mandelabaai, Athol Trollip, se keel af te sny.
Video: Sterre sê oor kaskenades met hul sibbes
Maroela Media het by ʼn paar Afrikaanse bekendes gehoor watse kaskenades hulle met hul eie boeties en sussies aangevang het. Die sterre van die fliek het ook ʼn paar snaakse oomblikke op stel verklap.
Geldwa deur gewapende rowers oopgeblaas
“Die insittendes het swart koeëlvaste baadjies gedra en het op die polisie losgebrand.”
Zuma kry pak oor afskaffing van SAOG-menseregtehof
Die hooggeregshof in Pretoria het Donderdag beslis voormalige president Jacob Zuma het onwettig, irrasioneel en ongrondwetlik opgetree toe hy deelgeneem het aan die afskaffing van die tribunaal van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG).
Bloed in motor van vermiste Wes-Kaapse-egpaar gevind
Die Wes-Kaapse egpaar is glo op 12 Februarie ontvoer en word sedertdien vermis.