Inwoners van Orania in die Noord-Kaap is nie van plan om hulle onafhanklikheid prys te gee nie en gaan daarom nie aan die munisipale verkiesing deelneem nie.
Alles vir die sleutelwoord "Orania"
SEB: Miskien Orania se grootste geskenk nóg
Stefan Pieterse, nasionale woordvoerder van AfriSake, verduidelik hy het as nuuskierige besoeker, tydens Orania se onlangse stadskonferensie, tot ʼn ander insig gekom oor die regering se formule vir transformasie en regstellende aksie.
Orania se stadsdroom vir Afrikaners
Die afgelope week het die Orania Dorpsraad in samewerking met die Orania Beweging ʼn stadskongres aangebied waar die strategie om Orania van ʼn dorp tot ʼn stad te laat groei bespreek is. ʼn Plan van meer as R180 miljoen wat oor die volgende vyf jaar op verskillende maniere vir dié doel in Orania aangewend gaan word, is deur die uitvoerende hoof van die Dorpsraad, Frans de Klerk, bekendgemaak.
Vrystede as model vir groeiende gemeenskap-selfstandigheid
Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, het dié toespraak op 31 Mei 2016 by Orania se Stadskonferensie in Pretoria gelewer.
Plan van R180 miljoen om van Orania ʼn stad te maak
ʼn Ekonomiese ontwikkelingsplan wat ten doel het om Orania van ʼn dorp tot ʼn stad te laat groei is Dinsdag by die Stadskonferensie in Pretoria bekendgestel.
Orania het ontwikkelingsplan om stad te word
Die Orania-beweging, wat reeds 25 jaar bestaan, gaan môre tydens ʼn perskonferensie ʼn ekonomiese ontwikkelingsplan bekend maak wat die status van dié Noord-Kaapse dorp na dié van ʼn stad sal verander.
Wanneer ons grondwetlike regte in die pad van “vrede” staan
2016 is ʼn verkiesingsjaar. Dit beteken per definisie geweld en onluste sal plek-plek opvlam soos populistiese politici en hul organiseerders intimidasie gebruik en openbare geweld aanhits om kiesers vir die komende verkiesing te mobiliseer.
Veldtogte begin vir behoud van standbeelde
Verskeie organisasies, waaronder die burgerregte-organisasie AfriForum, het met veldtogte begin teen die verskuiwing en verwydering van standbeelde op openbare terreine.
Selfbeskikking: “Orania praat vir homself”
“Eerstens praat Orania vir homself, nie omdat ons samehang onder Afrikaners geringskat of enigiemand anders wil verhoed om ook namens hulleself te praat nie, maar wel omdat ge-sprek in die finale instansie nie net ‘n vraag van wie is nie, maar ook van wat,” skryf Carel Boshoff van die Orania Beweging
EFF kry stemme in Orania
Volgens stemme wat tot dusver getel is, het Julius Malema se jong party, die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), altesaam vier stemme in Orania in die Noord-Kaap gewerf.
Nasiebou, baklei is ontvlugting – Orania nie
Die hernude debat oor die toekoms van die Afrikaner as kultuurgemeenskap is die afgelope tyd deur stemme van ekstremisme oorheers. Aan die een kant speel…
Afrikaners, veral regs, kort konserwatiewe realisme
Is daar ’n egte ‘konserwatiewe tradisie’ onder Afrikaners? In weerwil van die algemene opinie word hieronder aangevoer dat daar met enkele uitsonderings na nie iets…