Al hierdie dinge het gebeur onder ’n liberale grondwetlike bestel en in ʼn vrye spasie wat deur indiwiduele regte beskerm is, telkens met die hulp van hofuitsprake. Tot die mate wat hierdie regte nou meer as ooit tevore deur die rassenasionalistiese ANC bedreig word, en waar dit in plekke soos Zimbabwe nooit grondslag gevind het nie, besef mens dat ’n liberale demokrasie nie van blote abstrakte waarde is nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "konserwatisme"
Liberale versus konserwatiewe
Verskeie kommentators het die afgelope tyd die liberale gedagte as die antwoord op Suid-Afrika se probleme voorgehou. Is die liberale gedagte egter die oplossing?
Ongebreidelde liberalisme is nie die enigste gevaar
Die ongebreidelde liberalisme is inderdaad ’n gevaar. Maar so is alle denkraamwerke wat tot ideologieë verabsoluteer word.
Europese beskawing onder die loep
Miskien het die tyd aangebreek dat ’n mens die derde hoek in die Europese beskawing se polities intellektuele driehoek – die konserwatisme – krities onder die loep moet plaas, skryf Leopold Scholtz.
Liberales se vreemde beheptheid met bespotting
Liberalisme gee voor om die ideologie van verdraagsaamheid te wees. Dit lyk egter soms of die enigste verdraagsaamheid wat liberalisme voorstaan, verdraagsaamheid teenoor hul eie onverdraagsaamheid is.
Skeuring in Oosters-Ortodokse Kerk van groot belang
Dié kerkskeuring gaan bydra tot die spanning tussen Rusland en Oos-Europese lande wat pro-Westers is. Dit gaan ook ’n hernude fokus plaas op die Oosters-Ortodokse kerk en Oos-Europese konserwatisme in ’n snelveranderende, globalistiese wêreld.
Viktor Orbán – Die laaste Kruisvaarder
Is dit moontlik dat ʼn leier van ʼn relatiewe klein landjie soos Hongarye die rewolusie teen ʼn kragtige globalistiese en liberale wêreldorde kan lei?
Lesersbrief: Waarom is Afrikaners polities irrelevant?
’n Mooi voorbeeld van so ’n toekomsvisie met ’n plan is die strategie van Elon Musk. Sy toekomsvisie is om alle energie deur middel van sonkrag op te wek, en hy het ’n kommersieel haalbare plan om hierdie visie oor tyd te bereik.
Die teenkant van politieke korrektheid
Ekstremiste klink manhaftig. Maar hulle rig meestal slegs ’n klomp skade aan.
Politieke etikette só geskommel
Die politikus wat die naweek deur die lede van die Franse Republikeine as presidentskandidaat in aanstaande jaar se verkiesing aangewys is, François Fillon, is in die Europese media beskryf as “regs”, “konserwatief” en “liberaal”. Vir Suid-Afrikaanse lesers kan dit teenstrydig klink. Hoe kan iemand sowel konserwatief as liberaal wees?
Toekoms lê nie in eenheid, maar in uitmuntende kleingroepe
Wat sou Afrikaners vir hulself sê as hulle môre die kans sou kry om hul eie sake te reël? Nou is ons éérs in die…
Sekere konserwatiewe impulse goed vir ‘nuwe Afrikaners’
Afrikaners is reeds vir ’n geruime tyd besig om bykans ongesiens hulself ‘van onder af’ – in en deur die dinge wat hulle doen –…
Nasiebou, baklei is ontvlugting – Orania nie
Die hernude debat oor die toekoms van die Afrikaner as kultuurgemeenskap is die afgelope tyd deur stemme van ekstremisme oorheers. Aan die een kant speel…
Afrikaners, veral regs, kort konserwatiewe realisme
Is daar ’n egte ‘konserwatiewe tradisie’ onder Afrikaners? In weerwil van die algemene opinie word hieronder aangevoer dat daar met enkele uitsonderings na nie iets…