Sendeling die hoofgereg van feeste soos Aardklop Deur Susan Lombaard “Here, as my man se liggaamlike oorskot die strydbyl moet wees… Laat u wil geskied.”…
Lees meerAlles vir Donderdag 6 Oktober 2011
Man vas na hy vrou verkrag, opkap
ʼn Man van die Oos-Kaap wat na bewering sy vrou verkrag, vermoor en opgekap het, is in hegtenis geneem nadat hy die afgelope drie jaar voortvlugtig was.
Malema se tugverhoor uitgestel
Die dissiplinêre verhoor van ANC-jeugligaleier, Julius Malema, is uitgestel tot 15 Oktober.
Nuuskommentaar: Aan jou vriende sal jy geken word…
Die hele kwessie van die Dalai Lama is een van hoe sake nié hanteer moet word nie.
Tweede verdagte vas na moord op JHB-gesin
ʼn Tweede verdagte is in hegtenis geneem is verband met die moord op ʼn gesin in Walkerville, suid van Johannesburg.
Resensie: Rooi kaart – Frank Opperman
“Ek is die president, vir wie moet ek dan toestemming vra?”
Malema regsverteenwoordigers wil tugverhoor uitstel
Regsverteenwoordigers van die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, sal Donderdag versoek dat sy tugverhoor uitgestel word.
SuperSport-aanbieder in hof oor beweerde ‘seksdaad’
ʼn Bekroonde SuperSport-aanbieder het vlugtig in die Johannesburg landdroshof verskyn op aanklagte dat hy homself ontbloot het en voor ʼn minderjarige seun gemasturbeer het, berig die Star.
Bakkies kom huistoe, span teen Aus aangekondig
Die Springbok-slot Bakkies Botha sal Vrydag terugkeer na Suid-Afrika van die wêreldbeker in Nieu-Seeland nadat hy sy derde besering opgedoen het in die toernooi.
Huldeblyke stroom in vir Apple-medestigter Steve Jobs
Huldeblyke stroom in na die dood van die medestigter van Apple-rekenaars, Steve Jobs, wat in die ouderdom van 56 aan pankreaskanker oorlede is.
Toekoms lê nie in eenheid, maar in uitmuntende kleingroepe
Wat sou Afrikaners vir hulself sê as hulle môre die kans sou kry om hul eie sake te reël? Nou is ons éérs in die…
6 Oktober 2011
Woord:
kanteel
6 Oktober 2011
Lees asseblief vandag Openbaring 2 en 3, die briewe aan die 7 gemeentes. Jesus gee regtig om vir ons, sy kerk. As ons miskien koud…