6 Oktober 2011

Woord:
kanteel
Betekenis:
Getande borand met skietopeninge van ʼn kasteel, vestingmuur of ander mure; ook, so ʼn figuur op ʼn wapen: Burgtorings met kantele en skietgate. Ook figuurlik: As ons uit kantele van oortuiging neerfrons / …sien ons / vyande wat nydig knoei (Peter Blum).

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.