“’n Regering is veronderstel om wakker te skrik wanneer hy op die Internasionale Finansiële Aksie-taakmag (FATF) se gryslys beland. Dit het nie met die ANC gebeur nie.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 2 Mei 2023
PA-president bedank as burgemeester ‘soos belowe’
Dit is vandag een jaar sedert hy as burgemeester ingehuldig is en hy het sy bedanking ingedien soos belowe.
Britse verpleegster ontken moord op babas
Sy staan tereg op 22 aanklagte – sewe van moord en 15 van poging tot moord, aangesien sy sommige kinders glo meer as een keer probeer doodmaak het.
60-jarige vrou met 12,6 kg dagga betrap
Die provinsiale polisiekommissaris het haar teleurstelling uitgespreek omdat sy glo ouer persone moet as ʼn voorbeeld dien vir jonger mense.
Spring gou vir R9-vlugte
FlySafair het vroeër aangekondig hy wil sy negende verjaarsdagviering inlui deur 50 000 kaartjies teen slegs R9 elk – lughawebelasting ingesluit – van die hand te sit.
Skoolvoedingsprogram: Talle skole kry glo steeds nie kos
Sommige skole het nog genoeg voorraad oorgehad om Dinsdag vir leerders kos voor te berei. Daar is egter niks vir die res van die week oor nie.
Só lyk toekoms van Protea Boeke
Die nuwe Protea Boekwinkels wil dieselfde ikoniese status as die ou Protea Boekwinkels behou.
ToekomsVenster: Tot vryheid geroep
Heiligmaking is ʼn proses, trouens ʼn lewenslange proses. God bly besig om die Jesus-karakter in ons na vore te bring.
Musiekvideo: Armand Steenkamp sing oor vrolike vissersvrou Johanna
“Daar het ek aan Worsie Visser se liedjie gedink en myself afgevra wie dié Johanna was, wat almal so gas gegee het. Hoe het sy gelyk en wat het sy gedoen?”
UJ betaal R311 miljoen aan NSFAS terug
Die universiteit het jare lank versuim om die nietoegewysde geld aan NSFAS terug te betaal.
Dieselprys daal, maar petrol gaan jou meer kos
Die departement het ʼn kort ruk gelede aangekondig dat die prys van albei grade petrol Woensdag sal styg.
Kykers gril vir Aussie wat rou hoender eet
Talle mense is besorg oor die man se gesondheid weens die moontlike voedselvergiftiging wat hy kan opdoen.
Durban se Goue Myl stil, leeg
Volgens die DA kan die einde van dié ikoniese pretpark as een van die “beduidendste en mees katastrofiese verliese in dekades” vir die toerismesektor beskryf word.
Nuwe reëls, werklikheidsprogram nou deel van Mej. SA-soektog
Ouerskap en ouderdom staan amptelik nie meer in die pad van vroue wat graag as die volgende Mej. Suid-Afrika gekroon wil word nie.
Sepiegids: Mensehandel, skokfoto’s in ‘Binnelanders’
Ruiterbosch maak gereed vir ʼn groot gebeurtenis in ‘Suidooster’ en in ‘Diepe waters’ vra Sanet vir Karla om oor ʼn ongeluk stil te bly.
Maclear-plaasaanval: Afgetrede boer erg aangerand, gebrand
Francis Davidson (75) word tans in die hoësorgeenheid van ʼn private hospitaal behandel nadat hy veelvuldige breinbeserings opgedoen het.
Pienk knewel van 108 karaat in Lesotho gevind
Dit is ook nie die eerste keer dat dié myn uitsonderlike pienk diamante oplewer nie.
Kunsmatige intelligensie: te veel, te vinnig, te gevaarlik?
Die man wat bekend staan as die “godfather van kunsmatige intelligensie” waarsku dat vooruitgang in dié veld groot gevare vir die samelewing en mensdom kan inhou.
Veterane ontsluit geskiedenis by militêre fees
“Dit is werklik ʼn riem onder die hart om te sien dat soveel Suid-Afrikaners steeds dié geskiedenis en die mense wat dit help skryf het, onthou en wíl vier.”
Twee vas oor aanvalle op Intercape-busse
“Dit was baie moeilik om onmiddellik inhegtenisnemings te doen omdat die verdagtes gedurende die nag en op afgeleë plekke die busse aanval.”