Sowat 2 000 personeellede sal afgelê word.
Lees meerAlles vir Maandag 31 Oktober 2022
Korrupsie kos gesondheidsdepartemente R121 miljoen
Provinsies wat die swaarste hierdeur getref is, is Mpumalanga (R58 miljoen), Noordwes (R27 miljoen) en die Vrystaat (R24 miljoen).
Vrystaat-ma gevonnis oor man, kinders se gifmoord
Die twee dogters was onderskeidelik 10 en 14 jaar oud.
Lewenslank vir moord op geliefde Karkloof-boer
Trevor Murphy was ’n welbekende en geliefde boer in Karkloof in die Howick-omgewing van KwaZulu-Natal.
Borgtog toegestaan, toe verdwyn moordbeskuldigde
Roberto da Silva se familie moes aan die begin van die jaar hoor die klag teen sy vermeende moordenaar is teruggetrek omdat die dossier verdwyn het.
Gru-aanval op veiligheidswag vir sonpanele
“Enigiets wat krag kan verskaf is tans in groot aanvraag, met ander woorde brandstof, kragopwekkers, sonpanele, batterye, ens.”
Dié speelgoed gaan kinderharte Kerstyd laat klop
Die jongste speelgoedneigings dui daarop dat verbruikers ervarings belangriker as goedere ag, selfs wanneer dit by speelgoed kom.
ToekomsVenster: Toe val die lig
Ek verkies om uit die genadige voorsiening van God te leef. Ek verkies om te glo dat niks, maar niks sonder sy wil gebeur nie, selfs al verstaan ek dit nie.
Só onthou SA Jeremy Mansfield
“Die woord ‘legende’ word aan baie toegeskryf …. Jeremy het dit oortref.”
Niks snaaks aan eerste matriekvraestel
Leerders en onderwysers het die vraestel as “goed gebalanseerd” beskryf, met vrae wat gewissel het tussen “baie moeilik” tot “baie maklik”.
Kragstasie maak plek vir hernubare energie
Die kragsentrale sal omskep word in ʼn hernubare opwekkingsterrein wat aangedryf word met 150 MW sonkrag, 70 MW wind en 150 MW stoorbatterye.
Kranige koeksisterbakkers vereer
“In gemeenskappe is daar vroue wat regtig verantwoordelikheid neem vir nood. Mens het leiers, van wie almal weet, maar daar is vroue in die gemeenskap wat stilweg hul bydrae lewer.”
John Knox: vrees geen mens nie, vrees God
Juis omdat dit vanjaar 450 jaar is na die sterfdatum van Knox, word gefokus op die lewe en werk van hierdie Skotse hervormer. Ons kan vandag nog by hom leer.
Brandstofprys: Regering moet nóú help
TLU SA waarsku dat die jongste styging in die dieselprys vir sommige boere die laaste strooi kan wees wat die spreekwoordelike kameel se rug breek.
Sepiegids: Onaangename verrassing wag vir Gys in ‘Diepe waters’
In ‘Arendsvlei’ sukkel Janice om haar miskraam te verwerk en in ‘Suidooster’ is Justin keelvol vir Susan se betrokkenheid by Elana.
Saai help begunstigdes van grondhervorming
“Begunstigdes van die herverdelingsprogram is gedoem tot ewige bywonerskap omdat hulle hul grond van die staat moet huur.”
Polisiestasies ‘gerieflike bron van wapens’ vir boewe
Nie ʼn enkele verdagte is al vasgetrek vir die 78 vuurwapens en amper ʼn duisend patrone wat die afgelope drie jaar by polisiestasies gebuit is nie.
Reformasiedag: Luther se betekenis vandag
Die Hervormd-Gereformeerde-Protestantisme was ook deel van die Boere-pioniers se trek – dit het geestelik-sosiaal plaasgevind met ruwe individualisme van Boere enersyds en respek vir die instelling van die kerk andersyds.
Man dood ná vuurwapen in motor afgaan
ʼn Skoot het afgegaan nadat die oorledene die vuurwapen aan sy medepassasier oorhandig het.
Protestantisme in ʼn tyd van wrede mensliewendheid
Waar die kerk van die Middeleeue as ʼn tipe korporasie met winsbejag beskou is, is die moderne maatskappy deesdae ʼn tipe kerk met allerlei volhoubaarheids- en sosiale geregtigheidsbeginsels.