“Twee gewapende verdagtes het uit die voertuig gespring en die slagoffers van ’n onbekende bedrag kontant beroof. Die 71-jarige man is hierna in die verdagtes se motor gedwing.”
Alles vir Maandag 31 Oktober 2022
Tientalle dood na brug oor rivier meegee
Die brug van 233 m is onlangs heropen nadat dit maande lank vir opknappingswerk gesluit was.
Só lyk beurtkragvooruitsig vir die week
Fase 2-beurtkrag het Maandagoggend om 05:00 hervat nadat dit vir die naweek opgeskort is.
Gedagte vir die dag: Die krag van stiltetyd
“Nee, as jy bid, gaan na jou kamer toe, maak die deur toe en bid tot jou Vader wat jy nie kan sien nie. Jou Vader wat sien wat verborge is, sal jou beloon.” (Matteus 6:6 – AFR83)