“Ons is trots daarop om te sê dat ons vanjaar weens bykomende ondersteuning reeds vir 2 722 prosteses kon sorg.”
Alles vir Maandag 31 Oktober 2022
Dief vra om verskoning ná hy skootrekenaar steel
“Hulle het gisteraand my skootrekenaar gesteel en toe stuur hulle vir my ʼn e-pos. Ek het nou gemengde gevoelens.”
Vaders van die Reformasie en hul nalatenskap
Die bereidwilligheid tot kritiese debat oor teologiese menings en kerklike doenighede wat nie Bybels goed begrond is nie, is een van die winspunte van die Reformasie.
Man skiet vrou, homself in parkeerterrein
“Huishoudelike voorvalle van hierdie aard is tragies en traumaties.”
DA na MRK oor Gauteng se water
Die opposisieparty sê Rand Water skend Gautengers se basiese menseregte deur waterbeperkings in te stel.
Studente, sussies sterf in Jan Kempdorp-ongeluk
“Om enige student te verloor, voel asof ons hulle gefaal het. Hulle sal werklik gemis word.”
Aanhangers glo dís hoekom Henry Cavill gewilde Netflix-reeks verlaat
Liam Hemsworth gaan die rol van Geralt van Rivia by Cavill in ‘The Witcher’ se vierde seisoen oorneem.
Nuwe intelligensie-waghond aangestel
Suid-Afrika se nuwe inspekteur-generaal van intelligensie het tot onlangs as waarnemende direkteur-generaal van openbare werke gedien, waartydens hy ’n ondersoek na die Beitbrug-grensskandaal gelei het.
Proteas staan nog vierkant agter Bavuma
“Sy leierskap is uitstekend en hy neem goeie besluite op die veld. Ek glo ook dat hy dinge met die kolf sal kan regruk.”
Reformasie: herdenk of herdoen?
Reformasie-herdenking is om te onthou om dit te doen. Dan hoef ons nie reformasie-reformasie te speel nie.
Boek: Cecilia Steyn se ‘Dryf’
“As die lewe jou in diep waters gooi, moet jy swem… of sink.”
Resep: Groente-quesadillas
Kikker jou kosblik met dié smullekker dis op.
Skrander leerder se dood skok Bfn-skool
Jaylene Kleynhans was voorverlede week twee dae afwesig omdat sy siek gevoel het.
Louis-hulle kry toe hul pot goud
Dustin Johnson en sy drie landgenote, Pat Perez, Patrick Reed en Talor Gooch, het as die 4Aces-span meegeding en naelskraap met ’n enkele hou die LIV-spankroon ingepalm.
Onbekende feite oor Martin Luther
Martin Luther word as een van die vaders van die Reformasie gesien.
Woord: gul
Ken jy die woord “gul”?
Max-ikaanse Grand Prix ongeëwenaar
Die geruite vlag het nou reeds 14 keer hierdie seisoen vir Max Verstappen geswaai – ʼn nuwe rekord.
Luister: Wat is kulkunstenaars en swendelaars se sukses?
Hoekom glo ons ʼn kulkunstenaar en waarom val ons so maklik vir swendelaars se skelmstreke?
Jeremy Mansfield oorlede
Die bekende radio- en televisiepersoonlikheid Jeremy Mansfield is in die ouderdom van 59 oorlede.
‘Bemagtigingsreëls moet waai om Eskom te red’
Mteto Myati het in ’n onderhoud met die Sunday Times gesê dit is die direksie se verantwoordelikheid om enige struikelblokke of uitdagings uit die bestuurspan se weg te ruim.