ʼn Mens sou ook kon argumenteer dat die oorgrote meerderheid Afrikaners van die 20ste eeu eerder in die positiewe as negatiewe opvatting van vryheid tuisgevoel het.
Lees meerAlles deur die skrywer Pieter Duvenage
Reformasiedag: Luther se betekenis vandag
Die Hervormd-Gereformeerde-Protestantisme was ook deel van die Boere-pioniers se trek – dit het geestelik-sosiaal plaasgevind met ruwe individualisme van Boere enersyds en respek vir die instelling van die kerk andersyds.
Politieke pluralisme in Suid-Afrika
Die groot vraag tans is of daar nie ʼn ander politieke woordeskat bestaan wat ons uit die ideologiese doodloopstrate, van die heersende regerende party, die ANC, kan lei nie?
Oor Afrikaans in ʼn tyd van krisis
Verskeie gebeure die afgelope tyd – onder meer Sol-Tech se sooispitseremonie en die konstitusionele hof se uitspraak oor Afrikaans op Stellenbosch – het weer die probleem, en selfs die krisis, waarin Afrikaans op die oomblik verkeer, op die spits gedryf.
Die jong Verwoerd as ’n ontluikende akademikus en openbare intellektueel
Elke generasie het die verantwoordelikheid om die verlede te interpreteer. As die verlede apartheid en die onderwerp Verwoerd is, raak dinge ingewikkeld – soos nou weer gesien in die polemiek oor AfriForum se film oor die grondkwessie, skryf prof. Pieter Duvenage.