Die Kuleni-wildreservaat sê die kameelperd is nié van kant gemaak nie en sy en haar kalf is ongedeerd. Die reservaat het ook meer inligting omtrent die voorval bekend gemaak.
Lees meerAlles vir Vrydag 21 Oktober 2022
Kalmte gevra ná ontvoering van munisipale bestuurder
Die ontvoerders het polisie-uniforms aangehad toe Maggie Skhosana en haar motorbestuurder, Gugu Mtsweni, voor die munisipaliteit se hekke voorgekeer is.
Saak teen Kevin Spacey uitgegooi
Die saak waarin die Amerikaanse akteur Kevin Spacey van seksuele wangedrag aangekla word, is vandeesweek deur ʼn hof in New York uitgegooi. Die akteur Anthony…
Weerlig slaan boer glo dood
Die 68-jarige boer is Donderdagaand veld toe om sy skape te gaan haal en die plaashekke te sluit. Hy het egter nie weer huis toe gekeer nie.
Oud-Matie binnekort aangekla
Die saak sal op die rol geplaas word sodra die ondersoek afgehandel is.
Verkragter weer burgemeester van Kannaland
Jeffrey Donson se jongste verkiesing tot burgemeester volg minder as ’n jaar nadat hy uit dié einste amp verwyder is.
ToekomsVenster: Pasop vir jou eie refleksie
Die geheim is ʼn gesonde, Godverheerlikende, balans. Dit is nie verkeerd om mooi dinge te hê en groter hoogtes te bereik nie. As dit egter voortdurend jou fokus is, mag jy baie teleurgesteld wees.
Luister: Gebed hou Christene in Midde-Ooste sterk
Tog hou Christene in die land steeds moed. Hulle bly getuig van God se lig en nabyheid te midde van swaarkry in lande soos Sirië en Irak in die Midde-Ooste.
Luister: Lise Brink wil SA’ners met kunsledemate help
Lise en Danie Brink se organisasie sonder winsbejag, Stepping Into Grace (SIG), skenk tweedehandse prosteses en ander komponente aan mense met amputasies in Suid-Afrika.
Ondersoek teen Ballito-ma afgehandel
Madelein Ackerman het Vrydag weer vlugting in die hof op KwaDukuza verskyn.
Luister: Die toekoms van die grondslagfase
In hierdie episode gesels die span aanbieders van die Podvoeding-reeks oor die toekoms van die grondslagfase met ʼn meesteronderwyseres en skoolhoof, Marietjie Havenga.
Verbruikersake: Is jy verseker teen beurtkrag se skade?
Ons gaan nou die hoeveelste week van beurtkrag binne en daar is steeds geen lig aan die einde van die Eskom-tonnel nie. Mense begin nou erg kla omdat die baie aan- en afskakel hul toestelle breek en die kos in hulle vrieskaste begin ontdooi. Kan ʼn mens jou teen hierdie soort risiko verseker? Ina Opperman het gaan uitvind.
Afrika se Suidpunt: twee dorpe en twee oseane
Laatmiddag stop ek en my Kia in Agulhas. Dis ysig koud. Donker wolke hang in die lug. ʼn Mens is nie noodwendig stomgeslaan deur die skoonheid nie, maar die atmosfeer… Daar is iets groter as jy.
Leerder agter tralies ná moord op onderwyseres
Die onderwyseres is by haar huis oorval en doodgesteek.
Taai taak wag op Godongwana
Hulp aan staatsbeheerde instellings, veral Eskom, sal fyn dopgehou word, terwyl die maatskaplike toelae wat aan miljoene mense uitbetaal word, moontlik ook hoog op die agenda gaan wees.
Boer en sy vrou in veld aangehou
“Hulle het my hande en voete vasgebind en ’n ding oor my kop getrek. Hulle het my na ’n boom gevat en daar sowat vyf uur lank aangehou.”
Aansoek om myn by wildtuin laat vaar
Die mynmaatskappy wat steenkool aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin wou myn, het glo sy aansoek teruggetrek.
Die meganika van beleggingskeuses
Die finansiële wêreld bestaan uit baie ratte wat inmekaarpas. Dit kan moeilik wees om te verstaan hoe al die faktore jou finansies beïnvloed.
Foto’s: Jong sangeres straal op matriekafskeid
Die 18-jarige sopraan het reeds as negejarige harte wêreldwyd verower as wenner van ‘Holland’s Got Talent’.
Kameelperd glo van kant gemaak ná aanval
Nicole Panos se dogtertjie, Kaia, het ná die aanval aan haar beserings beswyk terwyl Panos in ’n kritieke toestand in die hospitaal opgeneem is.