Die verklaring kom terwyl Westelike lande ontruimingsvlugte uit Kaboel reël vir hul burgers en Afghane wat hulle die afgelope twee dekades gehelp het.
Lees meerAlles vir Woensdag 18 Augustus 2021
Meer as 100 000 steun Vrystaat Landbou teen OSV
“Die wysiging van artikel 25 van die Grondwet sal nie die ekonomiese vryheid vir die massas bied, soos deur politici belowe nie.”
Uasa maan oor inentings
Die doel is om minstens 70% van die volwasse Suid-Afrikaanse bevolking in te ent teen die einde van die jaar.
Teenstand teen ‘geloofspolisie’: Ronde een suksesvol
“Ons is verheug oor die oorweldigende reaksie vanuit die geloofsgemeenskap wat deelgeneem het om die voorgestelde wysigings op die wetsontwerp teen te staan en wil die publiek bedank vir hul reaksie.”
Sewe sterf in aanval op Shell-werkers in Nigerië
Minstens sewe mense is dood in ʼn aanval op ʼn konvooi wat werkers na ʼn Shell- olie-en-gasaanleg in Nigerië se suidooste vervoer het, het die polisie Woensdag gesê.
Pumas maak Bulle (amper) skrik
Die manmoedige tuisspan het met passie en aggressie gespeel en die Pretorianers moes aanvanklik onder die warm Laeveldse son bontstaan.
Man in hof oor polisiebeampte se moord
Hezekiel Knowledge Mngono (27) het in die Tonga-landdroshof verskyn in verband met die aanval op polisiebeamptes.
Kudde-immuniteit al hoe moeiliker
Prof. Hannelie Meyer sê die gevare wat mense bangmaak en die gevare wat uiteindelik mense se dood veroorsaak, kan beduidend verskil. “Die werklike gevaar om aan Covid-19 te sterf is tans die kommerwekkende risiko.”
Gemeenskap dra gesin ná boer se motorongeluk
“Die manier waarop hulle ons nou bystaan, is ʼn uitvloeisel van die ongelukstoneel waar boere, paramedici en vrywilligers ingespring het om te help.”
ToekomsVenster: Spore in die sand
Was en is my lewe sinvol? Beantwoord ek aan God se taakbeskrywing vir my? Dit is belangrike vrae wat ʼn eerlike antwoord verdien.
Getuie skoonveld ná moord op Bfn-man
Die getuie beskik oor belangrike inligting oor die moord op Theo van Wyk wat in 2015 in Bloemfontein plaasgevind het.
Rooibos kan hooikoors nekslag toedien
“Dit is waarom daar hernude belangstelling in kruie- en alternatiewe medisyne soos rooibos is, wat toegankliker en meer bekostigbaar is.”
Grondhervorming: SA’ners sal bloot huurders wees
Die prys wat Suid-Afrika vir onteiening sonder vergoeding sal betaal, sal veel hoër wees as wat die Covid-19-pandemie en onlangse onluste ons gekos het.
Luister in 3 minute: Lig aan einde van kragkrisis; groen krag in Noord-Kaap
In die jongste aflewering van “3 Minute, 3 Sake” bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die moontlikheid van lig aan die einde van Suid-Afrika se elektrisiteitskrisis. Hy maak ook ʼn paar afleidings uit ons land se nuwe infrastruktuurplan en verwys na die Noord-Kaap se groenkragplan as ʼn gevallestudie.
Oudspeurder betrap ‘slapende rowers’
Nico Pretorius het nie geweet wat om te verwag toe hy die verdagte motor nader nie.
Ma gekap wat sewejarige laat ‘huur’ betaal
ʼn Ma het haarself kritiek op die hals gehaal van ander ouers toe sy onthul het dat sy haar sewejarige dogter laat huur betaal en dat sy ʼn rits huistakies moet verrig.
Jong moordverdagte moet nou tuisonderrig kry
Die hoërskool op Kimberley het oënskynlik eers van die seun se betrokkenheid by die saak bewus geword nadat hy reeds daar begin skoolgaan het.
Woede ná Eldoraigne-hoof weer aangestel is
Die Hoërskool Eldoraigne se beheerliggaam oorweeg nou regstappe teen die Gautengse departement van onderwys.
Sangervriende tref met dekade-oue liedjie
“Ons het nou uiteindelik die emosionele volwassenheid om die liedjie tot sy volle reg te laat kom.”
R120 miljoen se kontant tydens onluste gebuit
Volgens Sabric is 1 227 kitsbanke en 310 banktakke tydens die onluste van kontant beroof.