Die trein ry teen 30 km/h en is onlangs vir die eerste keer ten toon gestel nadat dit die studente twee jaar geneem het om te bou.
Lees meerAlles vir Sondag 25 September 2022
Orania: Van dorp tot moderne Afrikaner-stad
Dié dorp se eie rioolaanleg is heeltemal onafhanklik van Eskom en maar een van verskeie drome wat nou reeds ’n werklikheid geword het.
Dié app is blomkykers se beste vriend
Sedert Augustus haal Clanflora die hoofpyn uit die identifisering van ons Wes-Kaapse blom-erfenis, vertel Sarie Marais-Nell.
Mans vervaardig dwelms in Germiston
Die mans het glo probeer om polisiebeamptes om te koop om hulle vry te laat nadat hulle met die onwettige dwelms betrap is.
Boer se broer vind hom leweloos voor huis
Gideon Swart se Nissan-bakkie was klaarblyklik die enigste item wat die vermeende moordenaar(s) gebuit het.
Kate sal eie spore as nuwe prinses van Wallis trap
Catherine, prinses van Wallis, soos sy nou amptelik heet, is natuurlik terdeë bewus van die simboliek en status wat haar ontslape skoonma aan dié titel gegee het, maar kenners meen sy sal nuwe betekenis aan dié eretitel gee.
Gerda Theron se reis terug na kuns
In haar wildste drome het Gerda Theron nie gedink haar lewe sou soveel ompaaie neem voordat sy weer die verfkwas sou optel nie. Haar verhaal is weereens een wat getuig van die mag daarvan om positief te wees.
Tiener deel van dié wat glo twee moor
Inwoners van Eldorado Park betoog al dae lank oor die voortslepende misdaad en byna daaglikse skietvoorvalle in die gebied.
Verhoor kom vir ‘finansier’ van volksmoord in Rwanda
Felicien Kabuga staan tereg op aanklagte van volksmoord en misdade teen die mensdom vir sy beweerde rol in die slagting van byna ʼn miljoen mense.
Bokke moet op jongste oorwinnings voortbou
“Ons is egter nog nie waar ons wil wees nie en soos wat Siya [Kolisi] tereg gesê het, ons het meer bestendigheid nodig.”
Beurtkrag dié week nog met ons
Eskom ervaar steeds uitdagings met diesel van sy verskaffer en dit beperk die beskikbaarheid van diesel in grootmaat vir die Ankerlig- en Gourikwa-oopsiklusgasturbines.
112 operasies later: ‘Ek het vrede gemaak’
As negejarige dogtertjie moes Mari Jansen van Vuuren (38) van vooraf leer kruip en loop ná ʼn ernstige motorongeluk haar met permanente beserings gelaat het.
Kipchoge in klas van sy eie
Die 37-jarige Keniaanse langasem het die Berlyn-marathon in 2:01:09 kafgedraf; sodoende het hy sy eie wêreldrekord met 30 sekondes verbeter.
Buitelanders met springstof betrap
Die polisie se ondersoek na die oorsprong van die springstof, asook die beoogde bestemming daarvoor, duur voort.
Jaareindtoer: Rassie weer langs veld
Rassie Erasmus se skorsing kom op 30 September tot ʼn einde en hy behoort weer deel van die aksie te wees wanneer die Springbokke op 5 November teen Ierland in Dublin speel. Hy vier op dieselfde dag ook sy 50ste verjaardag.
Vrou dood ná haaiaanval by Plett
Strande in die gebied is intussen gesluit.
DA veg voort vir beskerming van eiendomsreg
Die DA het reeds twee wysigings aan die Onteieningswetsontwerp voorgestel, wat volgende week oorweeg sal word voordat die finale weergawe daarvan vir aanneming oorweeg word.
Eise aan premier, president gestel oor Lichtenburg-krisis
Binnegevegte heers al geruime tyd in die munisipaliteit en dit het daartoe gelei dat die munisipaliteit se finansiële en operasionele bedrywighede byna heeltemal inplof.
Brad Binder tweede in Japan
Die MotoGP is deur Jack Miller gewen, wat slegs sy vierde oorwinning in MotoGP was.
Jaco Jacobs: 21 jaar en 220 boeke later
“Ek wou ʼn krokodiltemmer in die sirkus wees.”