Heli Dungler en sy vrou het sedert Desember by Lions Rock in die Vrystaat gebly.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "oorlede"
Oudste lewende Bok Cecil Moss op 93 oorlede
Hy het in net vier toetse gespeel, maar Cecil Moss, wat Vrydag oorlede is, tel onder die heel grotes van Suid-Afrikaanse rugby – en nie net oor sy speelvermoë nie.
Legendariese rugbyman gedenk
Die begrafnisdiens van die legendariese rugbyskrywer Joe Venter het Woensdag in Bloemfontein plaasgevind nadat hy ná ʼn lang siekbed oorlede is.
Ligbloues se gewese Springbokvleuel oorlede
ʼn Gewese Springbok-vleuel uit die destydse Noord-Transvaal, Robert Twigge, is op 1 Julie oorlede, laat weet Johanna de Vos.
Afrikaanse sanger, vrou stukkend ná baba se stilgeboorte
“Milanè, pappa het jou lief en sien uit na die dag wat ek jou kan ontmoet daar by God in die hemel.”
Jhb-vrou dood, man kritiek ná motor in hul inploeg
Die egpaar was minute vroeër in ʼn klein botsing betrokke, en het daarom van die pad afgetrek en uit die motor geklim.
Marga van Rooy: ʼn Groot gees wie se spore nie gevul kan word
Sy wou met waardigheid sterf, vertel Wim Vorster, ʼn bekende naam in teaterkringe. Die aktrise het ná haar kankerdiagnose behandeling geweier en ʼn operasie, om die kanker heeltemal te verwyder, was nie geslaagd nie.
Video: Familie, vriende neem afskeid van Ollie Viljoen
Ollie Viljoen se familie en vriende het van hom afskeid geneem by ‘n gedenkdiens in Stellenbosch.
Joan Rivers oorlede
Die bekende komediant en televisiepersoonlikheid Joan Rivers is Donderdag in die ouderdom van 81 oorlede. ‘n Video van hoogtepunte uit haar lewe volg onderaan die berig.
Bekende SA-sjef in Monaco oorlede
Nic Loubser, ʼn bekende Suid-Afrikaanse sjef wat in van die land se toprestaurante gewerk het, is in Monaco in die ouderdom van 41 oorlede.
10-jarige sterf ná veldrenmotorfietsongeluk
Joshua Jennings, ʼn 10-jarige veldrenmotorfietskampioen van Johannesburg, is Sondag in ʼn motorfietsongeluk by ʼn veldrenbaan in Witbank, Mpumalanga, dood.
Krieketspeler Norman Gordon oorlede
Die legendariese krieketspeler Norman Gordon is Dinsdag in Johannesburg in die ouderdom van 103 oorlede.
Openbare gedenkdiens vir Ollie Viljoen
Vriende, familie en aanhangers van Ollie Viljoen kan dié musieklegende Vrydag vir oulaas groet.
‘Hoop daar is trekklaviere in die hemel’
Huldeblyke stroom in vir die bekroonde musikant Ollie Viljoen nadat hy Sondagoggend in die ouderdom van 76 oorlede is.
Twee sterf in Potch-botsing
Twee mans is dood nadat ‘n motor en ‘n motorfiets Sondag buite Potchefstroom in Noordwes gebots het.
Ollie Viljoen oorlede
Die bekroonde musikant Ollie Viljoen is Sondagoggend in die ouderdom van 76 oorlede.
Roudiens vir ‘Sarel van Sabie’ gehou
Sarel Loots, beter bekend as Sarel van Sabie van MasterChef SA-faam, se familie het Dinsdag bekend gemaak dat daar Saterdag ‘n roudiens vir hom gehou sal word.
“In ons harte leef hy voort”
“Hy is nie meer met ons nie, maar in ons harte leef hy voort,” het Marius Loots oor die skielike dood van sy broer Sarel Loots, beter bekend as Sarel van Sabie van MasterChef SA-faam, gesê.
Sarel van Sabie oorlede
Sarel Loots, beter bekend as Sarel van Sabie van MasterChef SA-faam, is vroeg Maandagoggend in die ouderdom van 45 oorlede.
Oriani-Ambrosini het glo selfmoord gepleeg
Die IVP-LP Mario Oriani-Ambrosini het “besluit om sy lang stryd teen kanker te beëindig”, het sy familie Maandagaand gesê.