Martin Kroukamp is jare lank as landdros uitgesluit op grond van ras.
Lees meerAlles vir Dinsdag 17 Augustus 2021
DA dien sespuntplan in om Afrikaans by US te red
Die party het ʼn sespuntplan – as deel van die kommentaar op die tweede konsepweergawe van die Universiteit Stellenbosch (US) se taalbeleid – ingedien om Afrikaans op Stellenbosch te red.
Haakplekke in Gautengse skoleplasingstelsel
Die departement het Dinsdag die publiek in kennis gestel dat die webwerf waar aanlyn aansoeke vir plek in skole vir 2022 gedoen kan word, vir 48 uur gesluit sal wees.
Polisie vra hulp ná Kampsbaai-ongeluk
Die vrou het glo beheer oor die voertuig verloor en in ʼn rots vasgery.
Vrystaters raadop oor rybewyse
Motoriste met bestuurslisensies wat reeds tussen 26 Maart en 31 Desember verlede jaar verval het, het kans tot 31 Augustus om dit te hernu.
Orania-boer kritiek ná motorongeluk
Nooddienswerkers, paramedici, boere uit die omgewing en inwoners het almal gehelp om Kruger uit die wrak te help bevry.
ToekomsVenster: Geniet God se vrede
Verlang jy ook na God se volhoubare vrede?
Mooi broodjies bak en ander uitdrukkings
Mooi broodjies bak, iemand se brood uit sy mond neem, net van brood en water lewe… Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waar “brood” in voorkom.
Twee doodgeskok toe hulle avo’s pluk
ʼn 12-jarige seun is in die voorval dood.
Video: TikTok se goue paartjie se ‘unieke belofte’
“Sy is ʼn ongelooflike vrou en ek het al baie vir haar gesê dat sy die een is met wie ek eendag wil trou.”
Leerders stig brand in skoolsaal
Die leerders het glo die brand gestig omdat hulle nie ʼn eksamenvraestel wou skryf nie.
Tsitsipas sal slegs inenting kry as dit verpligtend is
“Ek sal seker een of ander tyd myself moet laat inent, maar dit is nie verpligtend nie en ek het dit nog nie gedoen nie.”
Bekommernis oor polisie se ‘heksejag’ na onluste
“Die vraag ontstaan weereens hoe die redelike man homself gaan verdedig en beskerm in onrusverwante situasies, as die polisie se ‘wiele afval’?”
Video: Krok gryp vrou by kinderpartytjie
ʼn Partytjieganger het vinnig ingespring om die vrou uit die reptiel se greep te red.
Potte prut binnekort weer in ‘MasterChef SA’
Die deelnemers het ʼn kans om onder meer R1 miljoen se prysgeld te wen.
Grondwetwysiging vir Saai ‘misdaad teen die mensdom’
“Zimbabwe en Venezuela, die twee mees onlangse gevallestudies, het duidelik gewys hoe dramaties lande in duie kan stort as eiendomsreg nie gerespekteer en beskerm word nie.”
Steve, Touch of Class terug op Top-20
Kurt Darren is ook terug in die Top-20 met sy nuwe liedjie.
Bokke se steragterlyn terug die naweek
Jacques Nienaber het die snoeiskêr nadergetrek en Willie le Roux, Cheslin Kolbe, Lukhanyo Am, Damian de Allende, Makazole Mapimpi en Handré Pollard word Saterdag teen Argentinië losgelaat.
‘Plaasaanvallers’ dieselfde dag nog vasgetrek
Die polisie op Ladysmith het saam met beamptes van Harrismith gewerk om die verdagtes Maandagaand vas te trek.
Is dié BMW beter as ʼn Golf GTI?
BMW het nou van ʼn afstand gekyk – en besluit, hoekom kan hulle nie ʼn stukkie van VW se koek steel nie?