“Uit ʼn sake-oogpunt maak dit glad nie sin nie. Enige regdenkende sakeonderneming sal nie aanstellings maak en velkleur as kriterium gebruik pleks van iemand se vermoë nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Neasa"
Son SA kry momentum
Son SA se span kyk na die mees praktiese en ekonomiese maniere beskikbaar om hernubare krag in ʼn bepaalde geografiese streek te laat werk.
TLU SA: ‘Minister skraps met waarheid oor AAMP-deelname’
“Die plan is egter afteken sonder dat enige van ons insette ooit hanteer is.”
Neasa pak Saru oor verpligte inentings
Die organisasie rig ʼn pleidooi in die ope brief aan Saru om nie Covid-19-inentings te verplig nie.
Neasa mik na hof oor Covid-regulasies by die werk
Die organisasie eis dat die gedragskode in die geheel onttrek word en sê dit is onprakties, onwetenskaplik en onredelik om dit op werkgewers af te dwing.
Neasa pak metaalwerkersvakbond oor beoogde staking in staalbedryf
Neasa sê hoofsaaklik groot ondernemings in Suid-Afrika se ekonomiese hoofsentrums – en hoofsaaklik Numsa – beding loonooreenkomste wat hulle dan afdwing op ander ondernemings wat onder heeltemal ander ekonomiese en bedryfsomstandighede werk.
Saai-Neasa-vennootskap bied groot impak vir familieboere
Die vennootskap gee vir Neasa ’n beduidend groter voetspoor in die landboubedryf en bied aan Saai-lede direkte toegang tot arbeidsadvies, hulp en verteenwoordiging op verskeie nasionale arbeidsforums.
‘ArcelorMittal en staalbedryf se probleme hul eie skuld’
“As Amsa ernstig is om die Suid-Afrikaanse staalbedryf te red, moet die vervaardiger moeilike operasionele besluite neem terwyl so ʼn reddingspoging indrukwekkende beleidsbesluite van die regering sal vereis.”
Munisipaliteite kort waaksame gemeenskappe
Sonder ’n waaksame gemeenskap sal die ou destruktiewe gewoontes voortgesit word en sal ons net onsself kan blameer.
Wie se plig is dit?
Die werklikheid is, terwyl ons vir “hulle” sit en wag om die omstandighede te verander, wag die omstandighede vir “ons” om dit te verander.
Met verkiesing agter die rug, is dit skouer aan die wiel
Dit mag dalk net die geval wees dat president Ramaphosa, juis op hierdie oomblik in ons geskiedenis, geroep is vir hierdie taak. Dit is nie vir my om te sê nie, maar ek is geïnspireer om hom ten volle te ondersteun tot die beste van my vermoëns.
Ope brief: Oppas, Malema, daai swaard van jou gaan jou eie dood beteken!
Dit is al hierdie goeie dinge wat jy, mnr. Malema, wil vernietig om sodoende jou eie saak te bevorder. In ’n voorspoedige Suid-Afrika sal jou beleide en jou valse propaganda geen aftrek kry nie. Tot die mate wat Suid-Afrika agteruitgaan, tot dié mate sal jou boodskap se effektiwiteit toeneem, en jy is deeglik bewus daarvan.