Michelle, ʼn estetikadokter, wou haar sosialemediateenwoordigheid opkikker en besluit toe om haar mede-‘housewives’ by die pret te betrek.
Lees meerAlles vir Donderdag 18 Mei 2023
Karpowership kry toegang tot drie hawens
Die departement van vervoer sê Transnet se nasionale haweowerheid is geraadpleeg “en het die goedkeuring van die aansoek [tot hawespasie] ondersteun”.
Bouwerk aan Bloem-pad eindelik klaar
Dit kom meer as ʼn jaar nadat die rylaan aanvanklik oopgestel moes gewees het.
G’n handboeke, g’n bib; g’n wonder kinders kan nie lees
“Die geletterdheidskrisis is ʼn duidelike aanduiding van ʼn gebroke stelsel wat ernstige ingryping benodig.”
Stadsrede: Tshwane-burgemeester sê oor planne
Cilliers Brink het nie doekies omgedraai toe hy Donderdag sy eerste stadsrede gelewer het nie. Tshwane se burgemeester sê groot werk lê voor, maar die bal is reeds aan die rol om sake in die hoofstad om te keer.
Ramaphosa moet ‘rassistiese’ wet oor raskwotas herroep
“Hierdie rassistiese wet eggo die apartheidsera se Groepsgebiedewet deurdat dit sekere groepe mense tot spesifieke gebiede en werksgeleenthede beperk.”
Podlitiek: Rusland-wapenskandaal, De Ruyter skryf ʼn Eskom-verhaal
Wat presies het in Simonstad gebeur met betrekking tot wapens wat oorhandig is tussen Suid-Afrika en Rusland?
ToekomsVenster: Op watter wyse word jy geestelik gevoed?
Dit is juis die Woord, in ons harte gebêre, wat in tye van swaarkry ons deurdra.
Boyce Lloyd nie langer hoof van KWV
Dié aankondiging volg kort nadat Boyce se vrou, Anita, die oë laat rek het met haar omstrede uitlatings op kykNET se Die Real Housewives van die Wynlande.
Vier vas wat glo skape steel
Die verdagtes was op die R57 vanaf Heilbron in die rigting van Zamdela op pad toe die polisie die voertuig voorgekeer en deursoek het.
Vier kinders oorleef ná vliegtuig in Amasone neerstort
Die kinders, onder wie ʼn 11 maande oue baba, het byna drie weke lank in die oerwoud oorleef. ʼn Baba se bottel en halfgeëte stukkies vrugte is aanvanklik in die ruigte gevind voordat reddingswerkers op ʼn skuiling van stokke afgekom het.
Toergids op herstelpad ná krok hom gryp
“Alles het so vinnig gebeur … al waaraan ek kon dink was hoe ek gaan oorleef.”
Miljoene se goudstof by onwettige raffinadery gekry
Die Valke vermoed dat die verdagte wat in hegtenis geneem is nie alleen gewerk het nie.
Stampvol stadion vir eindstryd verwag
Die kaartjies vir die Verenigde Rugbykampioenskap-eindstryd tussen die Stormers en Munster is binne drie uur uitverkoop.
‘Ja’ vir transformasie; ‘nee’ vir rasteikens
“Uit ʼn sake-oogpunt maak dit glad nie sin nie. Enige regdenkende sakeonderneming sal nie aanstellings maak en velkleur as kriterium gebruik pleks van iemand se vermoë nie.”
Suzuki DL 1050 DE – Nog ʼn bietjie beter
Dit is ʼn ongelooflike bekwame fiets wat alles bied wat die deursnee avontuurryer soek: gemak, betroubaarheid en die vermoë om weg te draai van die teer.
De Ruyter: Regstappe teen dié wat boek onwettig versprei
“Die voorkoms van hierdie praktyk, nie net ten opsigte van hierdie boek nie, maar ook ten opsigte van ander, raak só wydverspreid dat dit Penguin Random House met geen ander keuse laat nie.”
Luister: ‘Nagtegaal van Nylstroom’ reik snit ná ‘Die Kontrak’ uit
Gabi Swanepoel, top 3-finalis van die tweede seisoen van ‘Die Kontrak’ het in die ateljee met Maroela Media oor nuwe musiek, haar loopbaan en sangkompetisies gesels.
Verkenning van Suid-Afrikaanse staatseffekte
Suid-Afrikaanse aandele en effekte is sedert die begin van 2023 teen ’n skrikwekkende tempo verkoop. Dit is hoofsaaklik gedryf deur internasionale beleggers wat net bloot vertroue in ons ekonomie verloor. Dit is noodsaaklik dat jy jou beleggings teen onvoorspelbare ekonomiese faktore beskerm.
Sri Lanka kry rooi kaart oor politieke inmengery
“Die besluit is geneem in reaksie op die groeiende kommer oor die bestuur van Sri Lanka Rugby en die oortreding van die Wêreldrugby-verordeninge met betrekking tot politieke inmenging.”