Die kragvoorsiener sal inligting verskaf sodra enige beduidende veranderings plaasvind.
Alles vir Donderdag 18 Mei 2023
Vrystaat-egpaar, vriendin op plaas oorval
“Die vriendin het met iemand op haar selfoon gesels toe die verdagtes die huis betree het. Die persoon aan die ander kant van die oproep het gehoor alles is nie pluis nie en het boere van die omgewing in kennis gestel om te gaan kyk wat op die plaas aangaan.”
Holger laat Novak kleitrap
“Dit was die koudste en natste toernooi wat ek nog ooit in Rome gespeel het.”
Fase 8-beurtkrag die winter tóg moontlik
Eskom hou egter vol dat ʼn algehele ineenstorting van die netwerk ‘onwaarskynlik’ is.
Bewyse gesoek vir saak teen entstowwe
Verskeie drukgroepe glo die tesourie, die departement van gesondheid en Sahpra kan moontlik in ’n hof skuldig bevind word aan onder meer nalatigheid, strafbare manslag en selfs moord.
Salarisse hou nie meer by met inflasie
Inflasie is nou so stram dat Suid-Afrikaners slegter af is as vyf jaar vantevore toe hulle maandeliks minder verdien het.
Video: Man soen ʼn kobra!
“Sal jy ʼn 12 voet (sowat 3,6 meter) koningkobra soen?”
Kaapstad mag steeds nie treine self bedryf
oewel in die spoorbeleid voorsiening vir afwenteling gemaak word – met bepaalde voorwaardes – is daar in hierdie stadium geen proses om dit in werking te stel nie.
Rilee laat waai vir Delhi
Ná ʼn paar stillerige vertonings in die Indiese Premierliga het Rilee Rossouw uiteindelik met sy eie weergawe van die ‘1812 Overture’ losgetrek.
Resep: Gebakte appel-en-peerkrummeltert
Hierdie smaaklike krummeltert kan saam met heerlike vanieljevla opgedis word.
‘Slim’ rugbyballe kan blasers help
Wêreldrugby wil ʼn proeflopie met “slim” rugbyballe doen om wedstrydbeamptes tydens die komende o. 20-Wêreldbeker in Suid-Afrika by te staan.
Taalgebruik: mensgemaak, tuisgemaak
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “mensgemaak” en “tuisgemaak”.
Jou troeteldier en ʼn mikroskyfie
Elke jaar word duisende troeteldiere herenig met hul eienaars, te danke aan die feit dat hulle ʼn mikroskyfie het!
Persvryheid – ook vir dié nuus waarvan jy dalk nie hou nie
Volgens Reporters without Borders (RSF) se Persvryheidsindeks (2023) beklee Suid-Afrika die 25ste plek uit 180 lande en het ons ʼn gevestigde kultuur van ondersoekende joernalistiek.
Sal Suid-Afrika sanksies (weer) kan oorleef?
Suid-Afrika was ʼn muishondland in die 1970’s en 1980’s en kon sanksies en internasionale isolasie tot ʼn mate suksesvol afweer en omseil. Sal Suid-Afrika dit weer regkry?
Ons het minder heldeleiers en meer deugsame leiers nodig
Die kenmerke wat met narsistiese gedrag geassosieer word, opper beelde van gedrag wat ook met heldeleierskap geassosieer word.
Bokke se Wiese in Engeland vereer
“Dit is ’n groot eer om so ’n spesiale toekenning te ontvang.”
Tikkende hipertensietydbom: Tyd om te toets
Hoewel sommige mense simptome soos hoofpyn, duiseligheid, kortasem, neusbloeding, dowwe visie en borspyn aanmeld (wat met talle ander siektetoestande strook), skuil die sluheid van hipertensie juis daarin dat dit nie vooraf waarskuwend aan jou deur kom klop nie.
Holmes moet einde van maand by tronk aanmeld
Die Theranos-stigter het haar ter elfder ure na ’n appèlhof gewend in ’n poging om haar vonnis uit te stel.
Ingenieur vas wat glo R80 000 vir goedkeuring van toegangspad vra
Die ingenieur, verbonde aan die Gautengse departement van vervoer, is vandeesweek in hegtenis geneem.