Nog twee onwettige immigrante is by dieselfde huise in Bronville in hegtenis geneem waar die vier verdagtes vasgetrek is, maar hulle kan nie met die plaasaanval in Senekal verbind word nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dami Stemmett"
Vrystaat-egpaar, vriendin op plaas oorval
“Die vriendin het met iemand op haar selfoon gesels toe die verdagtes die huis betree het. Die persoon aan die ander kant van die oproep het gehoor alles is nie pluis nie en het boere van die omgewing in kennis gestel om te gaan kyk wat op die plaas aangaan.”