“Ek was nie 100% seker wat hierdie was en of ek my man se oë moes toe hou of nie,” het Mariska geskerts.
Lees meerAlles vir Donderdag 1 Junie 2023
Gesoek: ʼn Plek waar Wolraad Woltemade vir almal ʼn held is
Die VF Plus gaan hom nou daarvoor beywer om ʼn standbeeld van dié held op te rig “waar alle Suid-Afrikaners aan hom hulde kan bring”.
Zim-wet verbied nou enige kritiek op regering
Zimbabwe se parlement het ʼn omstrede wet goedgekeur wat oënskynlik patriotisme bevorder, maar volgens die opposisiepartye eerder ʼn “drakoniese” poging is om onenigheid voor die nasionale verkiesings te bevorder.
DA vies oor ‘raskwotas vir water’
“Die ANC weet hy is op pad om sy meerderheidstem in 2024 te verloor en hy hoop om goed soos dié te gebruik om rasseverdeling aan te blaas vir verkiesingsgewin.”
Wetsontwerp oor prostitusie teruggetrek
Verskeie belanghebbendes het die besluit verwelkom, maar ander groepe is weer van mening dat dit verdere agteruitgang in beroepsvryheid beteken.
Kaapstad se kabelkar sluit vir instandhouding
“Ons moet veiligheid eerste stel.”
‘That 70’s Show’-akteur skuldig aan verkragting
ʼn Jurie het Danny Masterson, That 70’s Show-akteur, skuldig bevind op twee van drie aanklagte van verkragting.
Reuseoperasie om mensesmokkelaars vas te trek
Tydens die operasie is 1,6 miljoen mense se besonderhede nagegaan, 25 400 verskillende plekke is dopgehou, 153 500 voertuie is deursoek en meer as 8 600 vlugte is gemonitor.
Krans toe wél vir Wolraad Woltemade gelê
Benewens die 13 mense wat by die kranslegging teenwoordig was, was daar ook altesaam 500 mense wat virtueel aan die kranslegging deelgeneem het.
ToekomsVenster: Vervuld met die Heilige Gees
Mag die Gees jou lewe vervul.
Beïnvloed beurtkrag regtig vleispryse?
My vleis bly darem gevries, maar ons moet aanvaar dat die meerderheid van die lae-inkomste verbruikers nie vrieskaste het nie.
Beurtkrag: Blaaskans minstens Sondag verwag
Die tekort aan kapasiteit nader 18 000 MW, wat die instelling van fase 7- en selfs fase 8-beurtkrag moontlik maak.
Honda se nuwe Transalp 750
Knap gedaan, Honda! Julle het beslis ʼn wenner hier beet.
Bestuurder in hof ná vyf kinders in ongeluk sterf
Die staat wil die 56-jarige voertuigbestuurder se beoogde aansoek om borgtog teenstaan.
Raducanu pos nóg ʼn afrigter
Die jong Britse tennisspeler is nou al deur vyf afrigters in net twee jaar.
‘Mantashe moet kernkrag-lugkastele nou laat vaar’
“Selfs al sou die land so ʼn belegging kon bekostig, sal dit nog tien tot 15 jaar duur voordat die eerste megawatt aan die kragnetwerk gelewer kan word.”
Tekort aan geld dreig om kinderbeskermingsdienste te knak
Organisasies wat kinderbeskermingsprogramme bedryf sê die tekort aan geld gaan bloot net die siklus van geweld wat kinders moet verduur laat voortduur.
Twee Jhb-boorlinge in Ierse elftal
Curtis Campher en Graham Hume speel tans vir Ierland in ʼn toets teen Engeland op Lord’s.
Video: Bejaardes baljaar by Voortrekkermonument
Dit was kerrie en rys, pannekoek, ʼn optrede deur Matt Stern, volkspele en ʼn opskopsessie saam met ʼn boeremusiek-orkes – alles vir bejaardes.
Nog vier vas ná Senekal-plaasaanval
Nog twee onwettige immigrante is by dieselfde huise in Bronville in hegtenis geneem waar die vier verdagtes vasgetrek is, maar hulle kan nie met die plaasaanval in Senekal verbind word nie.