Meer as die helfte van die munisipaliteite wat skoon oudits behaal het, is onder beheer van die DA en in die Wes-Kaap geleë.
Alles vir Donderdag 1 Junie 2023
Drie vas ná moord op skaapwagter
Byna 100 skape is tydens die voorval gesteel.
Valse bomdreigement rede vir ontruiming by OR Tambo
Agt binnelandse vlugte is deur die voorval geraak.
Marisa Drummond sluit by ‘Suidooster’ aan
Of sy nou die feeks, booswig, grapjas of aksie-heldin speel, Marisa gooi haar gewig altyd honderd persent in haar vertolkings en die voorbereiding van haar karakters.
Kragkrisis: ‘Moeilike winter’ wag
Pres. Cyril Ramaphosa het grootliks op die kragkrisis in die land gefokus en gesê beurtkrag is nodig om ʼn ineenstorting van die kragnetwerk te voorkom.
Stap jou lewe beter én lekkerder
Hippokrates het gesê om te stap is die mens se beste medisyne.
Gedagte vir die dag: Van dag tot dag
Al is ons uiterlik besig om te vergaan, innerlik word ons van dag tot dag vernuwe. (2 Korintiërs 4:16)