Die verdagtes het glo die polisieman se vuurwapen gesteel en daarmee op die vlug geslaan.
Lees meerAlles vir Maandag 20 November 2023
Tiende verdagte vir universiteitmoorde in hegtenis geneem
Vesele is in Januarie in ʼn sluipmoordaanval op prof. Sakhela Buhlungu dood en Roets is in Mei verlede jaar vermoor.
Voormalige finansiële hoof vas vir bedrog
Ndlovu het haarself Maandagoggend aan lede van die Valke se eenheid vir ernstige korrupsie oorgegee.
Transnet pak reusevertragings in hawe
“Die span werk onverpoosd om die belangrike toerusting te bekom om te verseker dat ons hawefasiliteite strook met wêreldwye beste praktyke,” sê Sangqu.
Konflik in Midde-Ooste moet nie verdeeldheid in SA bring – Ramaphosa
Hoe sterk ons sienings ook al oor hierdie saak is, moet ons nie toelaat dat hierdie konflik verdeeldheid in Suid-Afrika bring nie.”
De Kock enigste SA’ner in ‘Span van die toernooi’
Volgens die keurpaneel het De Kock, wat nou uit eendagkrieket getree het, geskiedenis gemaak in sy laaste dae as ʼn eendagspeler.
Video: Vervul jou roeping met verdere studie
Ons weet dit is dikwels nie moontlik vir ʼn jong vrou of ʼn volwassene om haar huis en gesin agter te laat en voltyds vir drie of vier jaar te gaan studeer nie. Om hierdie rede is die nauurse afstandsmodel by Akademia in baie opsigte ʼn antwoord op gebed vir soveel studente.
Kenners pleit vir toegang tot geregtigheid in alle inheemse tale
Die superstatus wat in die Suid-Afrikaanse regskonteks aan Engels toegeken word, behoort nie gelate aanvaar te word nie.
Handjievol Afrikaanse kunstenaars met Samas vereer
Bernice West, Jan Blohm en Francois van Coke is onder meer met Sama-beeldjies huis toe.
Min ‘uitvangplekke’ in lewenswetenskappe se tweede vraestel
“As ʼn mens jou werk goed geken het sou jy die vraestel met gemak kon skryf.”
Kia se Sportage vier 30 jaar
Op die pad toer die Sportage lekker. Ritgehalte is soepel genoeg om gemaklik te wees sonder om padhouvermoë in te boet. Die is egter die spesifikasievlak in die binneruim wat beïndruk.
Vroeggebore babas uit Gaza na Egipte geneem
Die babas is uit Gaza se grootste hospitaal deur die Rafah-deurgang na veiligheid in Egipte geneem.
ToekomsVenster: Uit dankbaarheid vir God te leef
Is jy al uit jou skuld uit?
Beskerm jou vel teen die somerson se geniepsige strale
Miskien is dit hoe al die reëls om sonskade op jou vel te verhoed vir Suid-Afrikaners klink?
Naalde, kieme, hospitaalbeddens; nietemin glimlag dié klein vegter steeds
Weens sistiese fibrose (SF) wat op tweejarige ouderdom by hom gediagnoseer is, kan ʼn kiem ʼn doodsvonnis vir die tingerige blondekopseuntjie beteken. En selfs al is hy soms weke aaneen in die hospitaal, is Janco Koorts ʼn besige mannetjie.
Strydom nie enigste slagoffer van ongeluk
Medelye stroom in nadat dit Maandagoggend bekend geword het dat die oud-Springbok Hannes Strydom oor die naweek in ’n motorongeluk oorlede is.
Twee dae, nóg twee plaasaanvalle in Kameeldrift-Wes
Volgens Nico van Vuuren, voorsitter van die GPF in Kameeldrift-Wes, was daar altesaam vyf plaasaanvalle in ʼn tydperk van slegs drie weke – waarvan die jongste twee die afgelope naweek plaasgevind het.
Video: Oulike maniere om servette te vou
In plaas daarvan om die servet net vertikaal te vou en in die bord neer te lê of regop in ʼn glas te laat staan, bied hierdie video vir jou ʼn paar oulike idees.
Is jou kind horende blind of siende doof?
Laat ʼn mens weer dink oor mense wat sê: “Ek is ʼn prentjie-mens”.
Miljoene se staatsgeld vir Vryheidspark; niks vir Voortrekkermonument
Vryheidspark ontvang miljoene rande in subsidies van die staat terwyl die Voortrekkermonument nie een enkele sent kry nie.