Video: Oulike maniere om servette te vou

Die Kersgety is om die draai en meeste van ons beplan ʼn heerlike feesmaal vir vriende en familie.

In plaas daarvan om die servet net vertikaal te vou en in die bord neer te lê of regop in ʼn glas te laat staan, bied hierdie video vir jou ʼn paar oulike idees.

Мастерство в деталях! Удивите гостей красиво сложенными салфетками на столе ????️

Posted by БЕРИ И ДЕЛАЙ – Дети on Thursday, May 18, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.