Wiele2Wiele ry met mondige, opgeknapte Picanto

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele – die Kia Picanto-buksie is mondig en opgeknap. Die span spandeer ook tyd met die GWM Tank 300 en raak opgewonde oor ’n warm luikrug – die Renault Megane RS 300 Trophy. Waarskuwings oor wat brandgevare by jou motor kan veroorsaak en ’n voorskou vir dié motorsport-geleentheid van die jaar – die heuwelren op Simona in Knysna.

Wiele-Blitz | Kia Picanto | GWM Tank 300 | Renault Megane RS 300 Trophy

Die Kia Picanto-buksie is mondig en opgegradeer. Ons spandeer tyd met die GWM Tank 300 en raak opgewonde oor ’n warm luikrug – die Renault Megane RS 300 Trophy. Waarskuwings oor wat brandgevare by jou motor kan veroorsaak en ’n voorskou vir dié motorsport-geleentheid van die jaar – die heuwelren op Simola in Knysna.Kia South Africa #KiaPicanto #AlwaysForward #MovementThatInspiresGWM South Africa #TANK300 #adventuretimeRenault South Africa #renaultmegane #meganers #meganers300trophygetWorth www.getworth.co.za #motorwaardewenkSimola Hillclimb www.simolahillclimb.comSuzuki SA YouTube: @SuzukiAutoSA – Road to Simola Hill Climb 2024#TheFastLane #thefastlanesa YouTube: @TheFastLaneSA #jonwilliams Ryan O'Connor???????? #KiaSA #GWMSA #RenaultSA #getworthsaTip of the Week: Videvo By #blackboxguild#SimolaHillclimb #TheFastLane #suzukisa

Posted by Wiele2Wiele on Thursday, May 2, 2024

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.