Ondersteuners van pres. Donald Trump het Woensdag die Kongresgebou in Washington bestorm.
Lees meerAlles vir Woensdag 6 Januarie 2021
Twee vroue op slag dood toe vragmotor hul tref
Albei vroue is op slag dood.
Geen borgtog vir Assange ondanks beslissing oor uitlewering
Die regter wat vroeër vandeesweek beslis het dat die WikiLeaks-stigter Julian Assange nie aan die VSA uitgelewer mag word nie, het wel nou beslis dat hy in aanhouding moet bly.
Malawiese hof beslis teen Bushiri’s se inhegtenisneming
Die landdroshof in Lilongwe het Woensdag teen die inhegtenisneming van die selfverklaarde profeet Shepherd Bushiri en sy vrou Mary beslis.
SAB hof toe oor jongste drankverbod
Die SAB sê regsaksie is in dié stadium sy laaste uitweg om sy werknemers, verskaffers, klante en verbruikers te beskerm.
2 liggame in rioolput by V&A Waterfront gevind
Die liggame van twee instandhoudingswerkers is Dinsdagaand in ’n rioolput agter die Table Bay Hotel by die V&A Waterfront in Kaapstad gevind.
‘Cele doen strandbesoeke wyl SA’ners in vrees leef’
Lirandzu Themba, Cele se woordvoerder, het vroeër ’n video op Twitter gedeel wat wys hoe ’n branderplankryer op Langebaan aan die Weskus in hegtenis geneem word.
Vrystaatse boere dankbaar vir reën; skade ook aangemeld
Op sommige plekke is paaie nou onbegaanbaar.
Baaise man met panga in huis aangeval
Die slagoffer se vrou het in die vroeë oggendure wakker geword om ’n draai te gaan loop toe sy deur ’n verdagte oorval is wat deur die badkamervenster toegang tot die egpaar se huis verkry het.
Só lyk punteleer na WP-Haaie-stryd afgelas is
Positiewe Covid-19-gevalle in die Haaitenk het veroorsaak dat die komende kragmeting tussen die Durbaniete en die Westelike Provinsie afgelas is.
Die eerste wankelrige treë
Verlies het ’n onwelkome en dikvellige huisgas geword.
Netcare-hospitale berei voor vir Covid-19-aanslag in Gauteng
Limpopo ondervind in hierdie stadium ʼn ongekende aanvraag na hospitalisering, met Netcare se fasiliteit in Polokwane, die Pholoso-hospitaal, wat meer as 100% vol is.
Kundiges van WGO toegang tot China geweier
Altesaam tien kundiges sou vandeesweek ná maande se onderhandelinge met China dié land binnekom om vas te stel presies hoe en waar die koronavirus van diere na mense versprei het. Die lede is egter op die nipper toegang tot China geweier.
Motorfietse: 2020 se bestes en wat in 2021 wag
Die inperking het ’n verbasende goeie uitwerking op motorfietsverkope gehad.
Belangrike hervormings in Midde-Ooste nodig
In die meeste Midde-Oosterse lande dreig ekonomiese probleme om tot opstande aanleiding te gee.
Luister: Cordelia oor ‘hoendervleis-ervaring’ wat nuwe enkelsnit inspireer
As ma van ʼn vierjarige woelwaterseuntjie was die sangeres Cordelia onlangs tot stilstand geruk deur die nuus van die afsterwe van ʼn dogtertjie met terminale kanker met wie sy as ambassadeur vir die Arms of Mercy-organisasie ʼn lang pad voor haar dood gestap het.
Min tyd om onwettige vuurwapens in te lewer
Die vuurwapenamnestie eindig op 31 Januarie.
Ellelange toue, chaos by Lebombo-grenspos
“Wat hier gebeur, is onmenslik.”
Abbott word Titan vir res van seisoen
Kyle Abbott was destyds in die middel van die Wêreldbeker-storm vasgevang toe politici en administrateurs vóór die aanvang van die halfeindstryd-kragmeting teen Nieu-Seeland vereis het dat Vernon Philander hom in die beginelftal moet vervang.
Onthoofde liggaam langs geldwa aangetref
Polisielede wat verhoorafwagtende gevangenes vervoer het, het toevallig op die rooftog afgekom.