“Die plan was nooit dat hy huis toe sou ry nie.”
Lees meerAlles vir Woensdag 16 November 2022
Hoogswanger pasiënt in ambulans wat omslaan
Die pasiënt het enkele ure ná die ongeluk in die hospitaal die lewe aan ’n gesonde babadogtertjie geskenk.
Borgtog vir veespekulante
Die sewe verdagtes is vandeesweek tot gemeenskapslede se skok in boeie geslaan nadat 42 stuks vee van ongeveer R500 000 teruggevind is.
Kontrakteur vas ná sabotasie by Camden
“Ons het nog altyd vermoed dat sommige van ons instandhoudingskontrakteurs en werknemers agter hierdie dade van sabotasie sit.”
Nóg seksklagtes teen Kevin Spacey
Kort nadat ’n regsgeding uitgegooi is, word die Amerikaanse akteur van “’n aantal seksuele aanrandings teen een man tussen 2001 en 2004” aangekla.
ToekomsVenster: Reën van bo
Mag die Here reën gee. Hemelse reën wat ons sal was, skoon sal was, en sal toerus vir ʼn nuwe seisoen van groei.
Bejaarde op plaas oorrompel, vermoor
Die slagoffer se lewensmaat, wat glo aan Alzheimer se siekte ly, het relatief ongedeerd van die voorval afgekom, maar is glo nou “baie deurmekaar”.
Cele praat (alweer) sy mond verby
Minister Bheki Cele word uit verskeie oorde gekap nadat hy Dinsdag aan polisiebeamptes gesê het om “eers te skiet en later vrae te vra”.
Daai brief van Dis-Chem was peperduur
Daar is duidelike aanduidings dat alles nie wel is by Dis-Chem nie en dat klante hul geld elders spandeer.
Boek: Kassie Kasselman terug in ‘Doolhof’
Gaan iemand dié keer vir Kassie ore aansit … en met die perfekte moord wegkom?
Maan toe! Vuurpyl uiteindelik gelanseer
Die onbemande toetsvlug het beslis nie sonder uitdagings gekom nie.
Beyoncé, Adele neem voortou met Grammy-benoemings
Beyoncé, wat ’n allemintige nege benoemings vanjaar ontvang het, ding mee met kunstenaars soos Kendrick Lamar, Adele en Brandi Carlile.
Kyk: Silverton-aanleg se eerste nuwe Ford Ranger
Na ʼn allemintige belegging van R15,8 miljard, het die eerste nuwe generasie Ranger uiteindelik die week van die produksielyn afgerol.
Duisende toeskouers by SA A-wedstryd verwag
“Hierdie is ’n baie talentvolle groep spelers en hulle het nou langer tyd gehad om gewoond te raak aan mekaar se spel. Ons glo dat hierdie verstandhouding ook op die speelveld gesien sal word.”
Gemeenskap behaal hofoorwinning oor Eskom
Die kragvoorsiener het inwoners van Zeerust in 2020 vir ongeveer ses ure per dag sonder krag gelaat weens die plaaslike munisipaliteit se agterstallige kragrekening.
Gedig: Die eerste wingerd
“Noag se wyn was ʼn wonderwyn in ʼn tuisgemaakte vat.” Lees hier C Louis Leipoldt se gedig, “Die eerste wingerd”.
Phala Phala-paneel vra vir nog tyd
Die verslag sal nou maar een dag voor die parlement se reses ingedien word, wat beteken dat dit waarskynlik eers volgende jaar aangehoor sal word. Die DA is nié gelukkig nie.
Wen! Deel jou familieresep met Maroela Media
Die tyd is nou reg vir ’n regte, egte Maroela Media-glansresepteboek in volkleur en ons het jou hulp nodig.
Wiele2Wiele toetsbestuur nuwe Qashqai
Wiele2Wiele gesels ook oor Toyota se nuwe GR86, die nuwe Citroën C5 Aircross en gee raad oor hoe ver jy kan ry wanneer jou brandstofliggie begin brand.
Vredefortkoepel kry lewe in Hans du Plessis se hande
“As jy gister nie verstaan nie, sal jy onmoontlik nie môre verstaan nie, en jy sal net weet waarheen jy op pad is as jy weet waar jy vandaan kom.”