Stad Kaapstad is besorg oor fisiese en verbale aanvalle op sy personeel en beamptes terwyl hulle met hul pligte besig is.
Lees meerAlles vir Woensdag 25 November 2020
Malema nié buite konteks aangehaal, meen Cele
Bheki Cele, die minister van polisie, sê hy is nie oortuig deur die EFF se bewerings dat sy leier se “roekelose, onverantwoordelike en gevaarlike uitlatings” buite konteks geplaas is nie.
Sokkerlegende Diego Maradona oorlede
Die Argentynse sokkerlegende Diego Maradona is Woensdag oorlede, net ʼn paar dae ná hy sy 60ste verjaarsdag gevier het.
Kind sterf ná watertenk by skool omval
ʼn Graad 6-leerder is Woensdagoggend dood toe ʼn watertenk in Middelburg, Mpumalanga, op haar omgeval het.
Kommer oor voorgestelde minimumloon
“Die huidige voorstel deur die meerderheid kommissarisse maak geen sin nie.”
Lewenslank oor agtjarige se moord
ʼn 29-jarige man is lewenslange tronkstraf opgelê in verband met die moord op ʼn agtjarige seun.
Akademia stel BA-graad vir mediapraktisyns bekend
Voornemende studente kan nou aansoek doen vir Akademia se BA (Kommunikasie en Joernalistiek)-graad wat pas bekendgestel is.
ToekomsVenster: Begin by jouself
Wat sien jy raak in die lewe en hart van die man en vrou in die spieël?
‘Kitaarkêrel’ ná rooftog: ‘Ons kon dood gewees het’
“Ons moes plat op die vloer lê. Hulle het gesê hulle gaan ons almal doodskiet as ons beweeg.”
Twee op waarskuwing ná moord op Pofadder-man
Dié twee sal na verwagting weer op 22 Februarie in die hof verskyn.
Vermeende moordenaar vas ná polisiebeampte se ekstra myl
ʼn Bloedbevlekte okapi-mes is by die verdagte gevind.
Biden hou hom president
“Wat ek wel vroeg in hierdie land geleer het, is: Wat vir die een geld, geld nie noodwendig vir die ander in die Amerikaanse politiek nie.”
Nóg een gevonnis vir moord op kaptein van Valke
Die twee mans het die kaptein in ’n lokval gelei en noodlottig gewond.
Regeringsbeleid, Covid-19 en rommelstatus kniehalter ekonomiese herstel
In vandeesweek se aflewering van “3 Minute, 3 Sake” bespreek Gerhard van Onselen, senior ontleder van Sakeliga, die kredietgradeerders se besluit om die plaaslike regering se skuld nog dieper in rommelstatus af te gradeer. Hy kyk ook na Sakeliga se jongste verslag wat ʼn oorsig oor die ekonomie gee, en gee ʼn blik op die Netcare-groep se handelsoorsig.
Vier renosters binne weke in reservaat gestroop
Vier renosters is kort na mekaar by ’n bekende wildreservaat in KwaZulu-Natal gestroop.
Vryspraak: Die kwessie van 5G-selfoonseine en Covid-19 se verspreiding
Dit is die soort vrae waarop eenvoudige antwoorde nie sonder meer gegee kon word nie, in elk geval nie tot die bevrediging van mense wat eenmaal begin wonder het of alles pluis is in die wêreld. En as jy reeds skepties is oor die owerhede wat jou sekerheid moet gee en die media wat die boodskap dra, dan word ‘n ontkenning so goed as ‘n bevestiging.
Meghan Markle onthul sy het miskraam gehad
“Ek het geweet, soos ek my eersgeborene vashou, dat ek besig is om my tweede een te verloor.”
Morné Steyn en Vlok Cilliers skop armoedeprojek af
Die hoog aangeskrewe skopafrigter Vlok Cilliers en Morné Steyn snoer kragte saam met Solidariteit Helpende Hand om skop-skop ’n verskil in die land te maak.
Meeste kossoorte kos jou meer
Verbruikersinflasie is op die hoogste vlak in sewe maande.
Elon Musk nou die tweede rykste ter wêreld
Slegs Jeff Bezos, stigter van Amazon, ryker as Musk.