Hy’s allermins ’n nuwe speler in die selfoonspan, maar die Chinese groep Xiaomi, wys nou hakskene vir markgoliats Samsung en Apple.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "5G"
Vryspraak: Die kwessie van 5G-selfoonseine en Covid-19 se verspreiding
Dit is die soort vrae waarop eenvoudige antwoorde nie sonder meer gegee kon word nie, in elk geval nie tot die bevrediging van mense wat eenmaal begin wonder het of alles pluis is in die wêreld. En as jy reeds skepties is oor die owerhede wat jou sekerheid moet gee en die media wat die boodskap dra, dan word ‘n ontkenning so goed as ‘n bevestiging.
AfriForum dien kommentaar in teen voorgestelde 5G-beleid
Die beleid bepaal onder meer dat die installering van 5G-toerusting sonder grondeienaars se toestemming gedoen mag word.
Twitter stuit samesweringsteorieë oor 5G
Die besluit kom na oproepe op sosiale media wat gelei het tot aanvalle op 5G-torings.