ʼn Besluit oor die AU se lidmaatskap sal na verwagting Saterdagoggend gemaak word.
Lees meerAlles vir Vrydag 8 September 2023
Ramaphosa kom in Nieu-Delhi aan vir G20-beraad
Die nuwe Delhi G20-beraad word aangebied onder die tema “Een Aarde, een familie, een toekoms”.
Dringende oorsig van veiligheid by hospitale nodig
Dit kom nadat ‘n pasgebore baba uit ʼn hospitaal in die Noord-Kaap ontvoer is.
SA Toerisme betaal nie vir Trevor Noah-advertensie
SA Toerisme het Vrydag bevestig dat hy nie finansieel enige bydrae lewer tot Trevor Noah se veldtog om die land te bemark nie.
Skoliere betoog oor inhegtenisnemings ná moord
Sowat sestig hoërskoolleerlinge van Trenance Park in KwaZulu-Natal en ouers het Vrydag betoog teen die inhegtenisneming van vier leerders.
ToekomsVenster: Hoe om die boompie te buig
Jy wat moedeloos is met jou kind, het jy al gebid?
Video: ‘Bonne chance’, Bokke (en bring die beker terug)
Maroela Media het ʼn paar bekende gesigte gevra om ʼn boodskap vir die manne in groen en goud te stuur.
Só lyk beurtkragskedule oor die naweek
Fase 3-beurtkrag sal Saterdagoggend om 05:00 ingestel word.
Bedreigde Franse apie vind tuiste in SA
Sylvester, ʼn geelwang-gibbon, het eindelik ná ʼn maande lange reistog, sy nuwe huis gekry.
Tiener blom ná donker verlede
Hierdie verhaal is ’n bewys dat die lewe vir elke kind in nood kan verander en dat maatskaplike werkers nie opgee nie, dit maak nie saak wát die struikelblokke is nie.
Willie Strauss sing, kook ʼn storm los in die Kaap
Vanuit Willie se sinkhuis in Cullinan kook, sing, bak en brou hy graag dat jy net bakpoeier sien trek.
Opgeskorte vonnis vir swendelaar
Aletta Caroline Scrooby (52) is al jare lank in en uit die hof nadat sy in 2018 ʼn maatskappy van Middelburg probeer bedrieg het.
Sendelingsdrift-grenspos, pont weer heropen
Ná die uitbreking van die Covid-19-pandemie was die grenspos drie jaar lank gesluit. Nou kan besoekers weer met die pont die grens na Namibië oorsteek.
Grafika: Dekade se stryd teen ‘Kill the Boer’
Die regstryd teen die sing van die omstrede kreet “Kill the Boer” is al meer as tien jaar aan die gang. Hier is hoe die regstryd verloop het.
Trompie die hond ná sy swerfjaar tuis
Karen van der Heever het Sondag nog ʼn herinnering op haar Facebook-blad gekry dat Trompie presies een jaar gelede verdwyn het. Min het sy geweet dat hy net die volgende dag sy opwagting sou maak.
Klimaatkwessies kan sake by G20-beraad laat vasbrand
Die verdeeldheid onder wêreldleiers laat min hoop dat hulle by vanjaar se G20-beraad konsensus gaan bereik oor ʼn plan om die klimaatkrisis te pak.
Dis nie áltyd die ‘ref’ se skuld nie
ʼn Skeidsregter se interpretasie van die reëls kan ʼn wedstryd maak of breek, maar rugbykenners sê dié werk is nie altyd so maklik nie.
Vrou vas ná pasgebore baba uit Kby-hospitaal verdwyn
Die voorval het baie kritiek ontlok toe die polisie teen laat Donderdagmiddag eers ʼn verklaring uitreik waarin hulle lede van die publiek om hulp vra om die babadogtertjie op te spoor.
Extreme-fees jaag dié naweek Killarney toe
Die sewe klasse wat aan die Extreme Festival deelneem, is reeds inderhaas op pad Kaapstad toe en sal dié naweek die skare by die Killarney-renbaan bekoor.
Kies só die regte sonbril met BondiBlu
Om die regte sonbril te kies, is belangrik om jou oë teen skadelike sonlig te beskerm en jou visie te verbeter.