Grafika: Dekade se stryd teen ‘Kill the Boer’

Die appèlhof in Bloemfontein moet binnekort uitspraak lewer oor die sing van die omstrede “Kill the Boer”-lied. Die regstryd om die sing van hierdie lied te verbied, is al meer as tien jaar aan die gang. Só verloop die gebeure:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

12 Kommentare

Johan ·

Dit maak nie saak hoe sekere mense die sing van hierdie vieslike lied probeer regverdig of verdedig nie, dis onaanvaarbaar. Punt!

OW ·

As die skikking in 2012 ‘n bevel van die appèlhof gemaak is,hoekom is daar dan nie in 2022 by Senegal,teen die EFF opgetree nie?

Johan ·

Baie goeie vraag! Maar die eff blyk mos onaantasbaar te wees… ????

piet ·

Di skikking was nie dat dit haatspraak is nie (net kwetsend) en die EFF het gese hulle sal hul lede ontmoedig (let wel nie verbied nie) om dit te sing.

Andries ·

Weer eens word bewys hoe di reg in SA misken word… aan di anderkant, hoekom het Niemand (di moed gehad om) n saak te maak Na di minagting van di hofbevel ni. Baie maklik en lekker om n geraas te maak. Indien jy iets sien wat “verkeerd” is en jy tree ni op om dit reg te stel of te verbeter ni, DRA DIT JOU GOEDKEURING WEG EN KONDONEER JY DIT

Anton ·

Dit is vir my ontstellend dat die woorde “Kill the boer” in nuusberigte gebruik word. Dit dien as advertensie vir die wat daaragter staan. Sekere ander name mag nie gebruik word wat sensiteif is vir groepe of mense. Kan daar nie eerder verwys word na “die gewraakte lied” nie.

Papsak ·

Dit maak nie saak hoe mense hierdie lied sien of aan hoor nie hy hoort nie in SA gesing te word nie onaanvaarbaar uit en oor klaar

Hermina ·

As jy luister met begrip en lees met begrip is dit n lied van moord en haat. Om moord aan te hits. Hoe anders kan enige regdenkende mens die woorde van dit begryp. ????

Duck ·

Steur my glad nie aan die “comrads” nie. Sal in elk geval nie help nie

Karoo ·

Net omdat jy iets kan doen beteken nie noodwendig dat dit reg is nie, veral as jy van beter weet. Die EFF is ongelukkig nie emosineel volwasse nie.

KB ·

Die howe moet nou hulle mind opmaak!
ʼn Uitspraak van die hof is veronderstel om bindend te wees. Wat het hiervan geword?

popsa ·

Suiwer logika. Sou dit die geval wees dat daar nooit, ooit enige boere in SA vermoor is of word nie, dan het die hele wêreld saamgestem dat dit maar slegs “nog ‘n liewe liedjie” is. Maar aangesien daar moord na moord na moord op boere in SA plaasvind, is dit absoluut logies dat die lied doelbewus daarop gemik is om moord op boere aan te hits. Duidelik soos daglig. Maar van ons word verwag om te glo en saam te stem en te aanvaar dat die keiser klere aanhet, terwyl ieder en elk weet dis ‘n leuen. Òf ons moet totaal doof raak daarvoor, dit ignoreer, want ons weet wat ons weet, en ons geensins laat intimideer of uitlok deur die lied nie, òf ons moet ons eie soortgelyke lied skryf met só ‘n aantreklike wysie dat man en muis dit vanself links en regs op straat sal neurie en uitbasuin, veral jongmense van alle rasse in SA. Dit is wat voorheen met De la Rey gebeur het. Dan sal sekere persone dalk ‘n ander deuntjie begin sing…

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.