Die saak is nou van een van vermiste persone na ontvoering omgeskakel.
Alles vir Vrydag 8 September 2023
‘That ’70s Show’-akteur 30 jaar tronkstraf opgelê
Danny Masterson, bekend vir sy rol in die reeks, “That ’70s Show”, is ʼn vonnis van 30 jaar tot lewenslank opgelê.
Mashatile: Blouligkonvooi ‘stop vir niks, nie eens rooi verkeerslig’
Die adjunkpresident het vandeesweek vrae in die Nasionale Raad van Provinsies beantwoord en mense onder meer gevra om die bevindings van instellings soos die Reserwebank en Openbare Beskermer te respekteer en te aanvaar – selfs al stem hulle nie daarmee saam nie.
Video: Mzansi-jeugkoor skitter op AGT-verhoog
“Behou asseblief julle lewendige Suid-Afrikaanse geur [met die] volgende rondte. Dit is onverbeterlik!”
WAT Woord van die week: pollevink
Die WAT Woord van die week is “pollevink”.
Differensiasie as onderrigbenadering vir my kind
Differensiasie in die klaskamer kan help dat jou kind se unieke eienskappe uitblink en dat hy of sy tot die beste van hul vermoë presteer.
Welkom, Ruben! Wêreld se ‘eensaamste’ leeu kry tuiste op Afrika-bodem
By sy nuwe tuiste het Ruben ná jare van eensaamheid weer ander leeus hoor brul. En dit was nie lank nie, of Ruben het ook weer sy eie stem ontdek. Hoewel aanvanklik sag, word die brul nou al hoe harder namate Ruben sy selfvertroue herwin en weer soos leeu voel.
Resep-video: Sjokolade-en-klapperkoekies
Daar is niks wat ʼn huis na ʼn tuiste laat voel soos die reuk van tuisgebakte koekies nie.
Koning Charles, prins Harry bring hulde op eerste herdenking van koningin se dood
Koning Charles III het Vrydag ook ʼn portret van haar majesteit uitgereik wat nog nooit voorheen deur lede van die publiek gesien is nie.
Kan jy onthou?
Op die vooraand van die Bokke se eerste wedstryd teen Skotland kyk ons terug na van daardie hoendervleis-oomblikke van vorige Wêreldbekers.
BMW CE 04: Die toekoms is hier, wel amper
Die CE 04 lyk uiters modern, en sommer uit die staanspoor was die opinies verdeeld of dit werk of nie.
Nog een gevonnis ná Oekraïense toeris se moord
Vier jaar nadat Ivan Ivanov op Chapmanspiek in Houtbaai vermoor is, is nog ʼn beskuldigde in die saak tronkstraf opgelê.
‘Massamoord’ toe eintlik ʼn jogaklas
ʼn Lid van die publiek het mense op die vloer sien lê en ʼn “massamoord” aangemeld.
‘Internet maak ons braaf, maar onbeskaafd’ sing Luzelle
“Ek het besef dat dit nie help om met mense op sosiale media te probeer redeneer of debatteer nie.”
WB: Kyk hier wie wanneer speel
Die Wêreldbeker-rugbytoernooi skop binnekort af en beloof om ure se kykgenot te verskaf. Hier is die skedule van wie wanneer en hoe laat speel.
Só red koordbloedstamsel-oorplantings lewens
Om jou baba se koordbloed-bloed te bank, bied jou lewegewende stamselle en gee gerusstelling met die wete dat jy enige tyd toegang tot jou baba se bewaarde stamselle kan kry.
Luister: Robbie Wessels se ode aan die Bokke
“Wanneer jy in ’n volksvreemde land is, en nie voel dat jou eie land daar is nie, het musiek die mag om jou te laat voel dat jy by die huis is, dat die hele land agter jou staan.”
Fliekresensie: Skop, skiet en moord in Denzel-aksiefliek
Hierdie resep het die vorige rolprente op die pad na sukses gestuur, en sal seker weer.
Aryna bly staande om uitklophou te plant
Aryna Sabalenka het slegs die derde vrouespeler in die Ope-era, naas Steffi Graf en Ana Ivanovic, geword om ʼn Grand Slam-halfeindstryd te wen nadat sy die eerste stel met 6-0 verloor het.
SkaapStad: Die beste biltong, vleis en braaibykomstighede in Gauteng
In die hart van SkaapStad se sukses lê nie net die kwaliteit vleis nie, maar ‘n voorliefde vir braai, mense, diens en ‘n unieke Suid-Afrikaanse gees.