“Ek het besef dat dit nie help om met mense op sosiale media te probeer redeneer of debatteer nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "nuwe uitreiking"
Musiekvideo: Jemma Catherine het ‘klaar gesmeek’
“Klaar gesmeek” is die jongste uitreiking uit Jemma Catherine se eie pen en Maroela Media se lesers kry vandag ʼn eerste kykie na die musiekvideo.
Prophet sing oor menslikheid in nuwe uitreiking
Die musiekgroep bekend vir die lied “Houtkruis” was 16 jaar lank stil, maar is nou terug met ʼn splinternuwe album getiteld ‘Die Kolonie’.