“Hy is definitief versigtig met sy hart en hy wil dit vir die regte persoon gee,” het Anja gesê.
Lees meerAlles vir Donderdag 2 Maart 2023
Moederstad verkoop meeste luukse huise
In verband met transaksies bo R20 miljoen is ʼn noemenswaardige 84% hiervan in die Kaap aangemeld.
EFF-voorstel vir Phala Phala-herondersoek verwerp
Die EFF wou ook hê dat die aangeleentheid op die agenda van Donderdag se Nasionale Programmeringskomitee verskyn.
Sesde cholera-geval aangemeld
Die pasiënt was een van twee mense wat simptome en tekens van cholera getoon het.
Sakevrou in hof vir belastingontduiking
Die beskuldigde se aanklagte spruit uit die ontduiking van persoonlike en maatskappybelasting van sowat R17,7 miljoen tussen 2015 en 2020.
Oscar hoor dán oor parool
Oscar Pistorius sal ʼn dag ná die paroolverhoor hoor wat die uitslag is.
Dankie, boulers en Aiden
Die Proteas het die eerste toets op SuperSportpark met 87 lopies gewen nadat Kagiso Rabada ses paaltjies laat spat het. Aiden Markram is welverdiend as die speler van die wedstryd aangewys.
Harry en Meghan koninklike kothuis kwyt
Die hertog en hertogin van Sussex is gevra om hul huis op die Britse koninklike familie se Windsor-landgoed te ontruim.
Goliat van Gat soek die grootste pampoene
“Jy kan ook onder meer kom kyk hoe ver jy ʼn pampoenpit kan spoeg en raai wat die pampoene weeg.”
Pluimveebedryf spartel, maar hou kop bo water
Pluimveeproduksie het van 19,7 miljoen voëls per week vergroot om sy teiken van 22,5 miljoen voëls per week te haal.
Nog meer hospitale van beurtkrag kwytgeskeld
Die VF Plus voer aan dat alle openbare én private hospitale so gou moontlik van beurtkrag kwytgeskeld moet word.
ToekomsVenster: ‘Begin vandag nog om my hart te vernuwe’
Net een minuut van jou tyd kan ʼn noodsaaklike proses van verandering in jou lewe aan die gang sit.
Braaaptor!!!
Die nuwe Ford Ranger Raptor is ʼn superbakkie wat 100 km/h vinniger as Volkswagen se GTI kan behaal!
Só lyk naweek se beurtkragskedule
Sowat 22 000 MW is tans nie beskikbaar nie.
‘Rioolramp’ tref Rustenburg
Benewens die reuk van riool wat mense onderkry, vrees inwoners dat hulle ernstig siek kan word weens die teenwoordigheid van rou riool in die strate.
Nie nodig vir slapelose nagte oor gryslys
Kenners meen wel dit is kommerwekkend dat die Suid-Afrikaanse regering skynbaar min gedoen het om te verhoed dat Suid-Afrika op die gewraakte internasionale gryslys beland.
Bulls, Lions jag momentum op Loftus
Volgens die Bulls se amptelike webblad is daar reeds 15 000 kaartjies vir die wedstryd verkoop.
Grofgeskut deur na Dubai-uitspeelstryde
“Selfvertroue is nou baie belangrik vir my en ek wil eintlik nie ophou speel nie.”
Justin Bieber-vertonings amptelik gekanselleer
Nadat die sanger, Justin Bieber, in 2022 ’n deel van sy wêreldtoer uitgestel het, blyk dit nou asof dié konserte geheel en al gekanselleer is.
Proteas binne 30 boulbeurte uitgeboender
Oudergewoonte sal die boulers weer eens hul bes moet doen om sake vir die Proteas te beredder; iets wat beslis binne hul vermoë is. Maar hierdie storie raak al afgesaag.