ʼn Verdagte is Vrydag doodgeskiet en twee is beseer by ʼn misdaadtoneel waar ʼn polisiehond doodgery is.
Lees meerAlles vir Vrydag 27 Julie 2018
Lesufi reageer ná Overvaal-uitspraak
“Ons het nie ʼn hof nodig om ʼn nierassige Suid-Afrika te bou nie.”
Vrou op snelweg doodgery
ʼn Voetganger is dood en drie vroue beseer in ʼn ongeluk Vrydag op die R24-snelweg in Kempton Park aan die Oos-Rand.
Toetssentrumbeamptes vas vir bedrog
“Dié soort misdryf, wat by verskeie toetssentrums landwyd plaasvind, kos die land nagenoeg R80 miljoen.”
ToekomsVenster: Gebed en genesing
Miskien is die veiligste om te sê dat elke gelowige moet handel met die lig wat hy het. Die teks is noemenswaardig en gee goeie leiding. Laat die ouderlinge vir jou bid en jou salf met olie. Die olie is tegelykertyd teken van die Heilige Gees asook medisyne.
‘Metrorail in Kaapstad nou in ʼn situasie van terreur’
“Tans het Metrorail net 40 treine van die 88 wat nodig is om ʼn behoorlike diens te lewer.”
Pretoria, Johannesburg, Potch se water besmet
Navorsers het aansienlike hoeveelhede mikroplastiek in die kraanwater van Pretoria en Johannesburg gevind.
Die wêreld in foto’s – 27 Julie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Egpaar op plaas in Wes-Kaap aangeval
“Die egpaar het vanoggend wakker geword aangesien hul honde verskriklik en aanhoudend geblaf het. David het aanvanklik gedink hulle blaf dalk vir ʼn ystervark.”
Wêreldrugby skuif hoogvat-duiklyn nóg laer
Wêreldrugby (WR) het aangekondig dat hy die duiklyn vir ʼn hoogvat nóg laer gaan skuif in ʼn verdere poging om kopbeserings te voorkom.
Video: ‘Stroomop’-vroue kuier by première
Die span van ‘Stroomop’ het met Maroela Media gedeel wat hulle van hulself geleer het tydens die maak van die rolprent én verklap watter items noodsaaklik is, sou jy gestrand raak.
Petrol styg dalk net effens; diesel moontlik goedkoper
“2018 is tot dusver ʼn jaar van onbestendigheid in die brandstofprys, en die rand en olieprys wat wipplank ry, dui daarop dat versigtigheid die wagwoord moet wees.”
Superrugby-halfeindstryd: Waratahs sal veral voorlangs sukkel
Die reëls en benadering van spanne, hul strategieë en vaardigheid, het deur die jare verander, maar dié waarheid geld steeds in vandag se rugby: Jy moet eenvoudig voorlangs jou man kan staan.
Zuma gaan aanhou baklei
Talle van Zuma se ondersteuners het al van Donderdagaand buite die hof bymekaargekom en het Zuma luidkeels verwelkom toe hy Vrydag by die hof uitgestap het.
Superrugby-halfeindstryd: Crusaders het hef in die hand
Elke rugbyspan het maar ʼn voorkeurveld, en natuurlik is dit altyd die tuisveld waar die span se ondersteuners is en die span se spelers oefen.
Foto’s: Eendag op ʼn tropiese eiland
Carina Stander deel avonture van hul gesinsreis deur Mauritius en Réunion.
Lede van publiek help ‘kapers’ vastrek
’n Lid van die publiek het die verdagte teen die grond vasgepen terwyl ander sy makker agternagesit het.
Wen: Stap saam met Bobby en Karlien in hul skoene
Karlien en Bobby van Jaarsveld deel ʼn staaltjie uit hul verhoogproduksie ‘In Ons Skoene’. Drie gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie na dié vertoning wen. Kyk hier en skryf in:
Baba kry veloorplanting ná sy met olie brand
WAARSKUWING: ‘n Foto in die berig is grafies en kan sensitiewe lesers ontstel.
Survivor SA: ‘Niemand op daardie eiland verdien om te wen nie’
Indien jy nog nie na gisteraand se episode gekyk het nie, moet jy eerder nie hierdie berig lees nie, anders gaan jy sien wie uitgestem is.