Sikloon Belal beweeg tans weg van Mauritius, maar daar heers intussen ongelukkigheid oor die eiland se weerdiens wat na bewering nie die naderende stormweer waargeneem het nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mauritius"
Foto’s: Dié oord is idilliese vertrekpunt om Mauritius te verken
Danksy die eiland se ongerepte natuurskoon en multi-etniese bevolking, is daar veel meer as net pragtige vakansieoorde om te besoek.
Mauritius en Bali: watter bestemming kies jy?
As jy besig is om jou volgende vakansie te beplan en sukkel om tussen die twee uitsonderlike bestemmings te kies, gebruik gerus dié handige gids om ‘n ingeligte besluit te kan neem en seker te maak jy kies reg.
Son-Safari maak belegging in SA landbou
Sowat 800 Suid-Afrikaners, hoofsaaklik boere met hul gesinne, maar ook glanspersoonlikhede, motiveringsprekers, kunstenaars, landboukundiges, uitstallers en die media, het op twee hotelle op die eiland toegesak.
Kom kuier saam op Long Beach Mauritius
Op soek na ʼn vakansie wat vir jou die perfekte balans tussen opwindende avontuur en salige ontspanning bied?
Boereskou in Mauritius
Die landbouskou, alle vermaak en verrigtinge gaan by Sugar Beach, ʼn luukse vyfster-vakansieoord, plaasvind.
Reisverbod na Mauritius opgehef
Die reisverbod tussen Suid-Afrika en Mauritius is opgehef.
Mauritius: ’n blitstoer in een dag
Mauritius is nie sonder rede ʼn gewilde vakansiebestemming nie, veral vir Suid-Afrikaners. Baie besoekers bly egter binne die grense van hul vakansieoord en sien min van die res van die land. Tog het dié eiland veel meer om te bied as mooi strande, skemerkelkies en eet-soveel-as-jy-wil-buffets.
Japanse regering versoek om op te dok ná oliestorting
Twee bemanningslede wat by die skoonmaak van die oliestorting betrokke was, is laat Maandagaand dood.
Oliestorting: Partytjie aan boord toe skip strand
Bemanningslede het ʼn verjaarsdagpartytjie gevier en hulle was naby die kus op soek na ʼn Wi-Fi-sein toe die MV Wakashio aan die kus van Mauritius gestrand en ʼn yslike oliestorting tot gevolg gehad het.
Kaptein vas ná oliestorting
Die oliestorting het daartoe gelei dat die regering in Mauritius ʼn noodtoestand verklaar het.
Oliestorting: Skip skeur in twee
Gure weer vertraag bedrywighede om die wrak van ʼn Japannese olietenkskip te verwyder wat op ʼn koraalrif naby Mauritius gestrand het.
Oliestorting: Mauritius soek vergoeding terwyl opruimingswerk voortduur
Mauritius het ʼn beroep op die internasionale gemeenskap gedoen vir noodbystand in die ongekende ekologiese katastrofe. Nie ʼn enkele Afrikaland het aan die versoek om hulp van een van sy eie AU-lede gehoor gegee nie.
Oliestorting stel Mauritiaanse lewens, natuur in gevaar
Die Japannese vragskip wat twee weke gelede naby die kus van Mauritius skipbreuk gely het, het ophou olie stort ná meer as 1 000 ton olie in die Indiese Oseaan uitgelek het.
Foto’s: Stryd teen tyd op Mauritius-strande
Nog 2 500 ton olie is steeds aan boord van die olietenkskip wat reeds op 25 Julie gestrand het, maar eers die afgelope week olie weens ʼn kraak in die romp begin olie lek het.
Jongste oor vlugte na Mauritius
Tropiese storm Calvinia woed steeds, maar het intussen van rigting verander en beweeg nou verder weg van Mauritius.
SAL staak vlugte na Mauritius
Vlugte tussen Johannesburg en Mauritius sal dán hervat word.
Talle SA’ners se Mauritius-drome ly glo skipbreuk
Van hulle beweer nou dat hul geld al jare lank die spoggerige leefstyl van Miranda Hartzenberg-Meyer, die ontwikkelaar se uitvoerende hoof, finansier.
Al meer SA’ners belê só in die buiteland
Die aantal Suid-Afrikaners wat deesdae besluit om eerder in die buiteland te belê, neem snel toe. Maroela Media het met Magnus Heystek gesels om uit te vind hoekom so baie Suid-Afrikaners verkies om dit te doen, of dit wel so maklik is en of dit iets is wat enige iemand kan doen.
Suid-Afrika nie meer die enigste poort tot Afrika
’n Mens sou kon vra waarom internasionale finansiëledienstemaatskappye wat oor die afgelope paar jaar in Mauritius kantore gevestig het, dit nie in Suid-Afrika gedoen het nie.