ʼn Paramedikus wat van diens af was en op die toneel afgekom het, het die dogtertjie intussen begin behandel.
Lees meerAlles vir Maandag 10 Augustus 2020
Kontrakte vir vroue net nóg kans vir ‘ANC-verryking’
Dit is nie gewone vroue wat by hierdie aankondiging gaan baat nie, slegs ANC-kaders en diegene met wie hulle bande het.
Wes-Kaapse munisipaliteite onder land se voorstes
Die Wes-Kaap is nie net die provinsie met die hoogste telling in die land nie, maar ook die enigste provinsie wat sy finansiële volhoubaarheid oor die afgelope vyf jaar verbeter het.
Nóg ʼn weermag-hoë dalk ongestraf ná beweerde seksuele teistering
Intussen weier die weermag steeds om te sê hoekom ʼn ander offisier nie geskors is ná klagtes van ʼn seksuele aard nie.
Die veelsydige François Bloemhof
Die skrywer François Bloemhof het geen bekendstelling nodig nie. Met meer as 80 boeke agter sy naam en elke moontlike skryfprys op sy kaggelrak, is sy stories volksbesit.
GP-premier ontken óók familie-betrokkenheid by PPE-tenders
Die premier se kantoor sê as ʼn beginselsaak doen nie Makhura se vrou of sy kinders sake met die regering nie.
ToekomsVenster: Is jy beskikbaar?
Moenie hoop opgee nie, daar is altyd die belofte van ʼn nuwe dag.
Een vas ná kelner se dood
Braden Cannoo is dood toe hy selfoondiewe agternagesit het en omgery is.
Covid-19: ‘Ergste’ agter die rug
“Ek dink ons kan met versigtige optimisme begin sê ons is tans op die kruin, of net-net oor dit.”
Departement maan teen ontwrigting van skole
Die departement dreig om skoolbeheerliggame wat sake in hul eie hande neem en skole ontwrig te laat ontbind.
Jen Aniston: Hollywood se liefling nou bulhond in ‘The Morning Show’
Die boeiende dramareeks ‘The Morning Show’, met Jennifer Aniston in die hoofrol, is onlangs vir vier Emmy-toekennings benoem.
Foto’s: Stryd teen tyd op Mauritius-strande
Nog 2 500 ton olie is steeds aan boord van die olietenkskip wat reeds op 25 Julie gestrand het, maar eers die afgelope week olie weens ʼn kraak in die romp begin olie lek het.
Loop lig vir haaie by Kommetjie
Die walviskarkas het op Langstrand uitgespoel.
Peiling wys al minder wil belasting betaal
Die voortgesette afsonderingstydperk, korrupsie en wanbestuur maak sakelui al hoe minder geneë om belasting te betaal.
Private ekonomie steier, maar ledige staatsamptenare skép – DA
Schreiber sê dit is niks minder nie as ʼn skande dat die ANC doelbewus die inkomste van minstens drie miljoen werkers in die private sektor verwoes het, terwyl hy terselfdertyd verseker het staatsamptenare wat niks doen nie, word ten volle daarvoor vergoed.
Guinness Wêreldrekord vir 87-jarige ysterman
“Die Ironman is die perfekte resies vir senior burgers. Dit gaan oor uithouvermoë; tot die bitter einde.”
Navorsers ontdek nuwe spesies luise, chigger-myte in SA
Dié spesies is onlangs benoem en aan die wetenskapwêreld bekend gestel.
De Lille moet pa staan vir ‘Beitbrug-wasgoeddraad’ – DA
Die DA sê die minister moet ophou om haar verantwoordelikheid te probeer ontduik.
Nuuskommentaar: Selfverdediging skiet selde tekort
Gegewe Suid-Afrika se misdaadstatistieke is dit nodig dat burgers nie net vertroud moet raak met die idee van selfverdediging nie, maar ook met die toepassing daarvan.
Groter finansiële vryheid vir vroue nodig – Ramaphosa
Volgens Ramaphosa word daar voorberei vir die heropbou van die ekonomie ná die Covid-19-pandemie, en kan daar nie bloot teruggekeer word na waar die land voorheen was nie.