Die 30-jarige Colombiaan Sébastian Muñoz het 63 houe in die tweede ronde aangeteken en is op -13 houe die voorloper.
Lees meerAlles vir Sondag 24 September 2023
Skotte stof Tonga uit, maar loop deur
Baie Skotse rugbyspelers is erg gekneus nadat Tonga hulle soms maar min aan laagvatte gesteur het.
Video’s: Vlamme van ’40 m hoog’ woed voort
Die Mabalingwe-wildreservaat buite Warmbad is “amper heeltemal afgebrand” en brandbestryders spook nog om die vlamme in die veld buite Warmbad onder beheer te kry.
Kyk: Wêreldrekord spat ná drie dae van braai
Gielie Basson van Calitzdorp het teen Sondagaand 87 uur lank aaneen gebraai.
Die week in foto’s
Kyk saam na wat dié week die wêreldnuus gehaal het.
Foto’s: Dié oord is idilliese vertrekpunt om Mauritius te verken
Danksy die eiland se ongerepte natuurskoon en multi-etniese bevolking, is daar veel meer as net pragtige vakansieoorde om te besoek.
‘Sorry, Suid-Afrika,’ twiet Rassie
SA Rugby se direkteur van rugby het op sosiale media beloof dat die Springbokke hul sokkies gaan optrek om hul ondersteuners trots te maak.
Tot 200 mm reën hiér verwag
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAW) het laat Saterdag verskeie oranje vlak 6-, 8- en 9-waarskuwings vir die Oos- en Wes-Kaap uitgereik.
Wêreldspan rek sy voorsprong teen Europeërs
Die Wêreldspan se lede moet nog net een wedstryd teen hul Europese teenstanders wen om hul Laverbeker-titel te behou.
‘Wonderwerk’ sal brandstof weer onder R20 kry
Kenners sê wat moet gebeur vir die brandstofprys om weer tot onder R20 per liter te daal.
Foto’s: Kom kuier in Yzerfontein
Die Weskus is sommer heelwat nader as wat ʼn mens dink, veral vir diegene wat reeds in die Moederstad kuier. Jip, ontsnap vir ʼn wyle van die stad se gejaag en gaan raak rustig in Yzerfontein.
James Scott kyk fyn na die lewe
Tog is die vermoë om te kan sien, en die vermoë om waarlik dieper te kan kyk, twee verskillende dinge.
13 huise brand by Mabalingwe
Die brandlyn buite Warmbad strek sowat 23 kilometer ver en meer as 200 brandbestryders het teen Sondagmiddag nog probeer om die vlamme te blus.
Kokkedore gee raad vir Braaidag
Die kranige braaiers van Kokkedoor Vuur & Vlam het ʼn paar brokkies braairaad om op Erfenisdag, ook bekend as Braaidag, te deel.
Hoe om erfenis te verewig
Want hier is ʼn oplossing, hier is ʼn manier om self, sonder enige amptelike rompslomp, die erfenis van ons dorp sigbaar en tasbaar vir almal beskikbaar te stel.
Vakansieoord ontruim oor brandgevaar
Die brand het Saterdagmiddag op die berg naby die Mabalingwe-wildreservaat ontstaan en teen Sondagoggend tot naby aan die oord se vakansie-eenhede versprei.
Iere sal moet beter speel, waarsku Farrell
“Dit is wonderlik om só ’n belangrike wedstryd vóór die uitkloprondes te wen. Ons weet nou hoe dit voel om staande in die drukkoker te bly, maar daar was nogtans ’n paar haakplekke teen Suid-Afrika.”
Video: Boerseun maak ʼn plan met dié ‘hekmeester’
Die tienjarige David de Wet is ʼn ontluikende entrepreneur wat gedurig planne maak om geld te verdien.
Max is weer groot in Japan
Max Verstappen is terug op die boonste trappie van die podium, terwyl Red Bull sy tweede vervaardigerstitel op ’n streep in die sakkie het.
Voortrekkerleier Maritz se grafblad gou herstel
Organisasies moedig die gemeenskap aan om self hul erfenis te bewaar, eerder as om dit aan die regering oor te laat.