Die vernietigende veldbrand wat in die Mabalingwe-wildreservaat buite Bela-Bela (Warmbad) gewoed het, het minstens 56 private huise in puin gelê en meer as 6 000 ha se weiding vernietig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mabalingwe-brande"
Mabalingwe-brand: ‘Verklaar Warmbad tot rampgebied’
Ongeveer 80% van die weidingsgebied in Mabalingwe is afgebrand.
Video’s: Vlamme van ’40 m hoog’ woed voort
Die Mabalingwe-wildreservaat buite Warmbad is “amper heeltemal afgebrand” en brandbestryders spook nog om die vlamme in die veld buite Warmbad onder beheer te kry.
13 huise brand by Mabalingwe
Die brandlyn buite Warmbad strek sowat 23 kilometer ver en meer as 200 brandbestryders het teen Sondagmiddag nog probeer om die vlamme te blus.
Vakansieoord ontruim oor brandgevaar
Die brand het Saterdagmiddag op die berg naby die Mabalingwe-wildreservaat ontstaan en teen Sondagoggend tot naby aan die oord se vakansie-eenhede versprei.