Hy het in Oktober verlede jaar sy laaste asem uitgeblaas in die amptelike ouderdom van 31 jaar en 165 dae.
Lees meerAlles vir Dinsdag 16 Januarie 2024
Al minder rokers, sê WGO
Die WGO maan alle lande om beleide vol te hou en te verskerp om “inmenging deur die tabakbedryf teen te staan”.
Waterwette: Geen rasionele verband tussen transformasiedoelwitte en voorgestelde maatreëls
“AfriForum verwelkom verskeie van die voorgestelde wysigings wat nodig en prysenswaardig is, maar dit is nogtans ons taak om in die publieke belang op te tree en te verhoed dat gemeenskappe se gevestigde regte deur ondeurdagte en irrasionele wetswysigings vertrap word.”
Taxi-geweld eis minstens drie
ʼn 11-jarige is beseer toe ʼn opslagkoeël hom tydens die skietery getref het.
Verkeersbeamptes in hof oor omkoopgeld
‘n Klaer voer aan sy het haar leerlingrybewystoets gedop, maar ‘n vrou het haar genader en gesê dat sy slegs gehelp kan word om die toets te slaag as sy R1 000 betaal.
Matrieks maak skoonskip met Cambridge-kurrikulum
Altesaam 50 leerders van die private skool Reddam House Durbanville het die Cambridge International-kurrikulum se eksamen afgelê en dit boonop met lof geslaag.
Joodse raad wil IKR nader oor Teeger
“Ons het nou gehoor dat daar blykbaar nie eens ʼn veiligheidsverslag is nie. Waarom kan David nog in die span bly, maar word van sy kapteinskap gestroop? KSA se stellings is teenstrydig.”
Hoër brandstofpryse volgende maand te wagte
Die AA raai motoriste aan om ’n bietjie ekstra by hul brandstofbegroting vir Februarie te voeg.
‘Alle vingers wys na Werner’ – polisie
Stadig maar seker word die sluier gelig oor die beweerde omstandighede wat tot die moord op ds. Liezel de Jager van Amanzimtoti gelei het.
ToekomsVenster: Ware vertroue is op God gerig
Waarom Hom nie by vernuwing vertrou in die jaar wat voorlê nie?
NSFAS: ‘Jongste skandaal’ wys Nzimande se kop moet rol
Skaars ʼn week ná Outa se onthullings oor beweerde korrupsie by NSFAS, word daar nou berig dat ʼn adviseur van Nzimande ʼn NSFAS-tender van miljoene rand ontvang het.
Vrou spog met ‘wêreld se lelikste grasperk’
“Dit is die mooiste voorbeeld van die lelikste grasperk vir die mees waardige saak in die wêreld: waterbesparing.”
Bekendes straal in swart en rooi op Emmys-tapyt
Katherine Heigl, bekend vir haar rol in Grey’s Anatomy, het ʼn Marilyn Monroe-geïnspireerde Reem Acra-rok gedra met ‘n Marilyn Monroe-agtige bob-haarstyl.
Dit gaan goed met Else-gesin 5 weke ná ongeluk
“Daar het ʼn bonatuurlike kalmte oor ons gespoel ná die ongeluk gebeur het.”
Vet pret met Maroela-lesers se vakansiefoto’s
Daar was pret op sandduine, in plaasdamme, rotspoele en watergate. Daar was waterballon- en kleilatgevegte. Sommige lesers het in die sneeu gaan speel of gaan roei. Daar is lesers wat uit vliegtuie of van kranse af gespring het. Ander het met kamele gaan ry of met Jan Tuisbly se karretjie gery. Daar was ook staptogte, familie-sametrekke en avonture met olifante, robbe en seekoeie.
Mauritius se weerdiens gekap ná sikloon
Sikloon Belal beweeg tans weg van Mauritius, maar daar heers intussen ongelukkigheid oor die eiland se weerdiens wat na bewering nie die naderende stormweer waargeneem het nie.
Ondersoek na steenkooltreine bots, ontspoor
Een van die treine het stilgestaan toe die botsing plaasgevind het.
Vrou sterf ná sy op lughawe inmekaarsak
Die vrou en haar dogter het van Kaapstad met ʼn vlug van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) op die OR Tambo-lughawe aangekom.
Moore toer saam na Nieu-Seeland
Die 30-jarige Edward Moore sal waarskynlik die kolfwerk vir die Proteas in die toetse teen Nieu-Seeland open.
Minder vakke se uitslae opwaarts aangepas
Die raad vir gehalteversekering in algemene onderwys en opleiding (Umalusi) is wel bekommerd oor die aantal foute in vraestelle en kandidate wat verlede jaar verneuk het.