ʼn Vrou wat toesig gehou het, het haar genader en vir haar gesê het dat sy slegs gehelp kan word om die toets te slaag as sy altesaam R1 000 kan betaal
Alles vir Dinsdag 16 Januarie 2024
Gedagte vir die dag: Vanjaar is dit ‘pyt’-tyd
“Neem my juk op julle skouers. Kom leer van My, want Ek is sag en nederig van hart, en julle sal rus en nuwe moed vir julle lewe kry” (Matteus 11:29).