Die ontheffing van die jong David Teeger van sy kapteinskap van die o. 19-Wêreldbeker-krieketspan word nou so ver as Australië veroordeel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "David Teeger"
Joodse raad wil IKR nader oor Teeger
“Ons het nou gehoor dat daar blykbaar nie eens ʼn veiligheidsverslag is nie. Waarom kan David nog in die span bly, maar word van sy kapteinskap gestroop? KSA se stellings is teenstrydig.”